Kaapse Pietjiekanarie

Die Kaapse pietjiekanarie (Crithagra totta) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in bergfynbos, woudrande en soms langs die kus; ook denneplantasies en dig begroeide afvoerslote in die westelike Karoo.

Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Cape siskin bekend.

Kaapse pietjiekanarie
Kaapse Pietjiekanarie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Serinus
Spesie:
S. totta
Binomiale naam
Serinus totta
(Sparrmann, 1786)
Sinonieme

Crithagra totta

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kaapse Pietjiekanarie Sien ookKaapse Pietjiekanarie BronKaapse Pietjiekanarie VerwysingsKaapse Pietjiekanarie Eksterne skakelKaapse Pietjiekanarie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FrankrykHemelBesemSteve HofmeyrGianna MichaelsMartin Luther King jr.SoogdierKlein-KarooVlinderAustraliëWebblaaierWayback MachineKomplementêre kleureKinderregteHerpes simplexRicus NelLabia (geslagsdele)Klawers (speelkaarte)KarakteriseringNatuurbewaringDuitse maselsBipolêre gemoedsteuringMenseregtedagNatuurlike hulpbronInflasieWaterstofGlasSarel Jacob PretoriusWayde van NiekerkHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDaggaMierSowjetunieKultuurVarkgriepWolkKoggelmanderIntensiewe vormSeekoeiNelson MandelaBevolkingPêrelGraatjiemeerkatHibernasieHemelvaartSuid-Afrikaanse GrensoorlogVars waterPaarl GimnasiumSteve BikoKaapstadJode in Suid-AfrikaRivierSwemHamburgerAfkortingDramaSuikerbekkiesProstaatkankerIronieChloorMensWetenskaplike klassifikasieKlavierKoekie (rekenaarwetenskap)Menslike penisgrootteMiltWieg van die MensdomTasché BurgerJan van RiebeeckKrieketBeenbreuke en ontwrigtingsWikimedia-stigtingJaarInternetBelastingDieregeluide🡆 More