Pous Agrippinus Van Alexandrië: Tiende pous en patriarg van Alexandrië

Pous Agrippinus (Grieks: Αγριππίνος) was die tiende pous en patriarg van Alexandrië.

Agrippinus van Alexandrië
Indeling Patriarg
Kerk Kerk van Alexandrië
Setel Setel van Alexandrië
Termyn 167-12 Februarie 178
Kerkampte
Voorganger Keladionus
Opvolger Julianus
Persoonlike besonderhede
Geboorteplek Alexandrië, Egipte
Oorlede 12 Februarie 178
Sterfteplek Alexandrië, Egipte
Nasionaliteit Egiptenaar
Feesdag 12 Februarie (5 Amshir in die Koptiese kalender)
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Toe pous Keladionus gesterf het, is biskop Agrippinus deur die geestelikes van Alexandrië as patriarg gekies.

Volgens Koptiese tradisie het Agrippinus geen silwer of goud besit nie, behalwe vir wat aan sy basiese persoonlike behoeftes voldoen het.

Aggrippinus het gesterf na 'n bewind van 12 jaar. Hy word op die 5de dag van Meshir in die Koptiese Synaxarium herdenk.

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Religieuse titels
Voorafgegaan deur
Keladionus
Patriarg van Alexandrië
167-178
Opgevolg deur
Julianus

Tags:

GrieksLys van patriarge van Alexandrië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sharpeville-slagtingHermitageEjakulasieSkoonheidGroenlandsAng LeePornhubPreposisionale naamvalAfrikaansBahreinAardeFC BarcelonaOnderhandelinge om apartheid te beëindigGoudPseudowetenskapWeer (meteorologie)MIV/vigs in Suid-AfrikaIngmar BergmanThe Shawshank RedemptionEikelOostenrykse DuitsEugenetikaCherIslamHartMin ShawDoziKrytLongontstekingDaggaSidney LumetEreksieSung Jae-kiJaarKoninkryk van EngelandVingerseksWikimedia-stigtingBoer Soek 'n VrouMotorvoertuigGeskiedenis van die ekonomiese ontwikkeling van Suid-AfrikaNierTeologieLys van medisinale kruieJakobChanoekaHomofoonWes-AustraliëKaapstadMuishondPlaneetKorrupsieIwan VI van RuslandTetrargieLongTegnologieAbū NuwāsSagtewarepoortAnneli van RooyenNiersteenPreseminale vloeistofNatalia WörnerLionel MessiJo BlackTydskrifKarlien van JaarsveldGetyBill NighySex (toneelstuk)GayGeweldSimon PeggBysteekLucie DebayBrongitisUnited Democratic FrontSlag van Cuito Cuanavale🡆 More