Kryt: Sag, wit, poreus, sedimentêre karbonaatgesteente

Kryt is 'n sag, wit, poreus, sedimentêre karbonaatgesteente.

Kryt
Kryt: Sag, wit, poreus, sedimentêre karbonaatgesteente
Afsettingsgesteente
Subklas vankalksteenWysig
Gebruikart materialWysig
KleurwitWysig
2022 Harmonized System Code2509, 250900Wysig

Dit is 'n vorm van kalksteen wat saamgestel is uit die mineraal kalsiet en oorspronklik diep onder die see gevorm is deur die saampersing van mikroskopiese plankton wat tot op die seebodem gesak het. Kryt is algemeen in Wes-Europa, waar afsettings onder dele van Frankryk lê, en steil kranse word dikwels gesien waar hulle die see ontmoet op plekke soos die Krytkranse van Dover aan die Kent-kus van die Engelse kanaal.

Kryt word ontgin vir gebruik in die industrie, soos vir ongebluste kalk, bakstene en bouers stopverf, en in landbou, vir die verhoging van pH in gronde met hoë suurheid. Dit word ook gebruik vir "swartbordkryt" om op verskillende soorte oppervlaktes te skryf en te teken, hoewel dit ook van ander karbonaat-gebaseerde minerale, of gips vervaardig kan word.

Bronne

  • Gordon, Helen (23 Februarie 2021). "Rock of ages: How chalk made England". The Guardian. Adapted from Notes From Deep Time: A Journey Through Our Past and Future Worlds by Helen Gordon.
  • "Landscapes". White Rocks. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2009. Besoek op 1 Desember 2005. The "White Rocks" is the name given to cliffs to the east of Portrush in County Antrim, Northern Ireland.

Tags:

AfsettingsgesteenteEngelse kanaalKalksteenKalsietKentPlanktonPorositeitWes-Europa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepPrikkelbaarheid (biologie)Onse VaderKoekie (rekenaarwetenskap)LenteGasWet op NaturellengrondKrugerwildtuinVersamelnaamReënspinnekopOntwerpBuck AngelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHidroulikaVulkaanStollingsgesteenteSeksspeeldingHage GeingobVoorsetselWoordeboekAluminiumMaselsOngeprosesseerde kosJodeMonopolieBreinvliesontstekingLewerGriepKaapstadGeelsugPortugeesFisioterapieInternetBipolêre gemoedsteuringSarah Rose KarrVerdampingVisHibernasieFilosofieBruin menseSintetiese veselsSaartjie BaartmanAkroniemPersoon (taalkunde)Simon PetrusAlbert EinsteinAllan BoesakLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVraag en aanbodFisiese oefeningMuishondWêreld- Ekonomiese ForumVierhoekStaalTrekarbeidSpaansTweede Nuwe JaarVolhoubaarheidBloedgroepKomplementêre kleureMenseregteNierHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDermpoliepKognisieEkonomieVermenigvuldigingChristus die VerlosserUnited Democratic FrontBywoordCarles PuigdemontVeselEngelsKeramiekLuiperd🡆 More