Poolvos

Die poolvos (Vulpes lagopus) is ’n klein jakkals wat inheems is aan die Arktiese streke van die Noordelike Halfrond en algemeen voorkom op die Arktiese toendra.

Hulle is goed aangepas om in koue toestande te leef. Hul dik pels is bruin in die somer en wit in die winter.

Poolvos
Poolvos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Vulpini
Genus:
Vulpes
Spesie:
V. lagopus
Binomiale naam
Vulpes lagopus
(Linnaeus, 1758)
Poolvos
Die voorkoms van die poolvos.

Die diere is van 46 tot 68 cm lank, met ’n ronde lyfvorm om die ontsnapping van hitte te verminder.

Die poolvos se prooi is klein diere soos lemmings, vis en seevoëls. Hulle eet ook insekte, seewier en bessies. Hulle bly in pare tydens die paarseisoen en maak hul kleintjies saam groot.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikPtolemeusTeologieMiomboSpringsVierkleurGuineeIndianeBalletStrokiesverhaalPornografieDuitsSaudiaGerrie PretoriusKruisigingWaterpokkiesSlag van BloedrivierIlya SutskeverDemi Lee MoorePlat AardeSpanjeBorsteSamuel Bankman-FriedLys van bekende Suid-AfrikanersSkaapAlexander StrachanLys van Afrikaanse skrywersDissipel vir wie Jesus baie lief wasAmerikaanse dollarTotalitarismeBestuiwingVoortrekkermonumentAlcatraz-eilandAirbus A340Middeleeuse kookkunsNiersteenErektiele disfunksieSendelingposisieSirkelIdioomAdolf HitlerLys van hoërskole in die Wes-KaapSeeSkildklierNasionale Etruskiese MuseumBeeldspraakLewerEvolusie8 AprilAmber HeardHazopSuiwelprodukWorsie VisserWhitey BassonLuiperdNorfolk-eilandSaoedi-Arabiese Grand PrixAfkortingCobus RossouwKwartêrHipertensieInnes en Franna BenadéMagda van BiljonDuitse WikipediaLeah van NiekerkPanama-dokumenteWayde van NiekerkKhanyi MbauPort SaidNierversakingBostonJoodse kalenderJohannesburgGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSuid-Afrika🡆 More