Seewier

Seewiere is 'n los groepering van nie-verwante alges wat in die see lewe.

Deurgaans word na meersellige, relatief groot (makroskopiese) wiere verwys wat aan die bodem geheg is. Seewiere sluit sekere spesies van groenalge (Chlorophyta), rooialge (Rhodoplantae) en bruinalge (Phaeophyta) in.

Seewier
Seewiere op rotsblokke.
Seewier
Eetbare seewiere.
Seewier
Japannese sop van Onigiri en Wakame.

Seewiere kry hul energie deur fotosintese. Omdat seewiere soveel anders as ander plante lyk, word dit gewoonlik nie as plante gereken nie.

Seewiere aan die Suider-Afrikaanse kus

Die volgende seewiere kom voor aan die Suider-Afrikaanse kus:

Gebruike

Algemene gebruike vir seewiere sluit in:

Voedsel

Mense wat naby die kus woon eet gewoonlik seewiere, veral in Oos-Asië waar dit algemeen in lande soos Japan, China, Korea, Taiwan, Thailand en Viëtnam opgedis word. Dit word ook in plekke soos Belize, Peru, die Kanadese provinsie Maritimes, Skandinawië, Ierland, Wallis, Filippyne en Skotland genuttig.

Medikasie

Seewiere is 'n bron van jodium wat vir die behandeling van die skildklier benodig word.

Dieetpille word ook daarvan vervaardig.

Ander gebruike

Ander gebruike sluit in die vervaardiging van bioetanol en bemesting. Dit word ook vir die vervaardiging van sekere tandepastas, kosmetiese produkte en verwe gebruik.

Verwysings

Tags:

Seewier e aan die Suider-Afrikaanse kusSeewier GebruikeSeewier VerwysingsSeewierAlgeSee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElandréErektiele disfunksieKoedoeFeminismeAkuutLys van Afrikaanse skrywersHidroëlektrisiteitRosa ParksSuikersiekteDiamantDiarreeOorkruipersErosietipesNatuurrampSeisoenHartKimberleySkilpadMynbedryf van Suid-AfrikaLenteKalenderMiddelmisbruikJaarSuid-AfrikaKlimaatveranderingRymDigvormDrakensbergeReënKrieketFisiese oefeningMangelTydsoneSoweto-opstandKongo-krisisTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Omtrek, oppervlakte en volumeNelson MandelaInnes en Franna BenadéWerkloosheidSinoniemSkoenlapperByvoeglike naamwoordMorfologie (taalkunde)Cristiano RonaldoCarles PuigdemontLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van musiekinstrumenteSpringbokSonpaneelBeeldspraakWoordeboek van die Afrikaanse TaalPornografiese subgenresEuropaAngina pectorisSkuinsstreepHorlosieSuid-Afrikaanse randInsekFotosinteseUnie van Suid-AfrikaDemokratiese AlliansieVolhoubaarheidLangste woordOnderwysLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMiljardHondeklipbaaiAfrikanerweerstandsbewegingDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Trappe van vergelykingMigrasie van diereSteenkool in Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansEerste Wêreldoorlog🡆 More