Poligamie

Poligamie (πολυ (poly) = veel; γαμος (gamos) = huwelik)) is 'n huwelik van 'n man met meer as een vrou tegelyk of omgekeerd.

In teenstelling met poligamie is monogamie 'n huwelik met een huweliksmaat. Bigamie verwys na poligamie met twee huweliksmaats.

Poligamie
Lande waar poligamie algemeen toegelaat word (2006)
Poligamie
Toba-stamhoof met sy vroue, 1892.
Poligamie
Ngungunhane (1850-1906), of Gungunhana, met sy sewe vroue.

Verskeie vorme van poligamie kom voor:

  • poliginie of veelwywery - een man met verskeie vroue;
  • poliandrie - een vrou met meer as een man;
  • groeptroues - is 'n kombinasie van poliginie en poliandrie waar al die lede van die familie vir al die kinders verantwoordelik is.

Die oudste voorbeeld van poliginie is in die Ou Testament, waar daar in I Konings 11 : 1 – 4 na Salomo se baie vroue verwys word. Dit moet in die lig gesien word van Salomo se pa, Dawid, wat sy lewe lank oorlog gevoer het, en dat daar waarskynlik 'n tekort aan mans na die oorlog was.

Hoewel poligamie in sommige Afrika- en Islamitiese lande wettig is, is dit in meeste westerse lande teen die wet. In Nederland, as voorbeeld, kan gevangenisstraf van tot 4 jaar vir die misdryf opgelê word (6 jaar as die wederhelf nie daarvan ingelig is nie).

Suid-Afrika

Volgens die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike van 1998 is poligamie in Suid-Afrika wettig. 'n Bekende voorbeeld van poligamie is die voormalige president Jacob Zuma, wat 5 vroue het. Dit plaas 'n groot las op belastingbetalers wat vir al hierdie eerste dames se onderhoud moet betaal.

Eswatini

Koning Mswati III van Eswatini (voorheen Swaziland) het 14 vrouens. Die meeste van hulle was minderjarig toe hy met hulle getroud is.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Poligamie Suid-AfrikaPoligamie EswatiniPoligamie Sien ookPoligamie VerwysingsPoligamieManVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OmanSportPalestyneKaapstadse waterkrisis 2015-2018Adolf HitlerWerkersdagEjakulasieWaarheid-en-versoeningskommissieMaanSharpeville-slagtingDoopMikroskoopNetbalGautengImpakte van toerismeFransBateSteve BikoBeurtkragMenseregtedagBysteekWaterstofGroot vyfKondensasieLoonJodeLeestekenKortverhaalApartheidGeweldHaasVolhoubare ontwikkelingCarles PuigdemontBraaiMiddelmisbruikTelefoonOrgasmeTrekarbeidRina HugoRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AfkortingWoordsoortAlkoholismeMonumentKwaZulu-NatalToekoms van die AardeMIVCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHoërskool Sentraal, BloemfonteinTafelbergSonnestelselOplossing (chemie)AktuarisVolksmoordMiddeloorontstekingAngssteuringVoortrekkermonumentSlawerny in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaWynKweekhuisgasAlliterasieBeëdigde verklaringInternet van DingeAuschwitz-konsentrasiekampKonjunktivitisDundermHoofpynSimboolEnergie-ontwikkelingCristiano RonaldoDonderstormKangogrotteKolitisOu Apostoliese KerkHartversakingSewe doodsondesGevolge van aardverwarming op oseane🡆 More