Poliamorie

Poliamorie (van die Griekse πολύ poly, baie, verskeie en Latynse amor, liefde) is die vermoë of kapasiteit om meer as een persoon op 'n slag lief te hê.

Dit word soms beskou as die beoefening van, of begeerte na, intieme verhoudings met meer as een persoon, waar alle betrokke persone daarvan kennis dra.

Poliamorie verskil soos volg van poligamie:

  • Poligamie: 'n Huwelik tussen een man en baie vroue (of een vrou en baie mans). In 'n poligame huwelik is daar slegs heteroseksuele verhoudings. Met ander woorde, as een man baie vroue het, sal hy seksuele verhoudinge met almal hê, maar die vroue sal nie homoseksuele verhoudinge met mekaar hê nie. Indien daar wel homoseksuele verhoudinge tussen die vroue is, sal dit in die geheim wees.
  • Poliamorie: In hierdie verhoudings is daar beide heteroseksuele en homoseksuele verhoudings tussen verskeie persone.

Kyk ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumMenstruasieHoenderDuitsKilometerBreinvliesontstekingWoordeboek van die Afrikaanse TaalNaaldekokerJacques LootsBeroerteKankerLikkewaanVrye FranseBlomOos-KaapMobutu Sese SekoGetalPolitieke partyWieg van die MensdomToerismeYouTubeBateDiplopodaSuid-Afrikaanse randArabies-Israeliese konflikPrimêre sektor van die ekonomieKlimaatveranderingBelastingLenteMadison IvyGenadedoodVormQIdioomNamibiëVingerseksBreinAfrikaanse woordelys en spelreëlsSkooluniformVeeartsSelfstandige naamwoordEnkelvoudige sinKuberkrakerGroot vyfGordelroosKrokodilWolkRosa ParksHokkieWitstinkhoutSeksuele penetrasieMonopolieSuid-Afrikaanse InkomstediensIslamDistillasieSomerMasturbasieMetaalnywerheidGeskiedenis van kindermishandelingAfrikaanse TaalmonumentGewone breukeHidroëlektrisiteitAnale seksMuishondBuffelErektiele disfunksieKoringSendelingposisieBoelierySpringbokkeChristogramNatuurlike hulpbronMenseregtedagAanhalingstekensRivierBoeddhismeSonja HerholdtPaarl Gimnasium🡆 More