35Ste Avn-Prystoekenning

Die 35ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van tussen 1 Oktober 2016 en 30 September 2017 in die volwasserolprentbedryf aangewys is.

Dit is op 27 Januarie 2018 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.

 35Ste Avn-Prystoekenning 35ste AVN-prystoekenning 

Datum 27 Januarie 2018
Plek Hard Rock Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada
Aanbieder Harli Lotts en Angela White
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Half His Age: A Teenage Tragedy
Meeste pryse  Justice League XXX: An Axel Braun Parody (6)
Angela 3 (6)
Meeste benoemings  Justice League XXX: An Axel Braun Parody (13)

Die webkameraster Harli Lotts en aktrise/regisseur Angela White was die aanbieders, albei vir die eerste keer, terwyl die komediant Aries Spears die seremoniemeester was.

In dié jaar is die GayVN-pryse ook weer vir die eerste keer in ’n paar jaar net voor die AVN-prysaand aangebied as deel van die AVN Adult Entertainment Expo.

Wenners en benoemdes

Die wenner van die prys vir beste drama, Half His Age: A Teenage Tragedy, is aangewys as die beste rolprent en het nog drie pryse gewen. Justice League XXX: An Axel Braun Parody en Angela 3 het egter elk ses pryse gewen. Die beste vroulike en manlike kunstenaar was onderskeidelik Angela White en Markus Dupree.

Hier volg ’n lys van sommige wenners en benoemdes. Wenners se name word in vetdruk aangedui.

35Ste Avn-Prystoekenning 
Angela White.
35Ste Avn-Prystoekenning 
Tommy Pistol.
35Ste Avn-Prystoekenning 
Greg Lansky.
Prent van die jaar Regisseur van die jaar
  • Half His Age: A Teenage Tragedy (beste drama)
    • Angela 3 (beste stervertoning)
    • Jews Love Black Cock (beste komedie)
    • Vampires (beste aksie/riller)
    • Bulldogs (beste buitelandse prent)
    • Anissa the Tenniswoman (buitelandse nierolprent)
    • Justice League XXX: An Axel Braun Parody (beste parodie)
    • Adventures With the Baumgartners (beste poliamorie)
    • Sacrosanct (beste antologie)
    • Dysfucktional: Blood Is Thicker Than Cum (beste taboeverhoudings)

(Eerder as om prente te benoem, is die wenners saamgestel uit die verskillende kategorieë vir beste prente.)

  • Greg Lansky
    • Joanna Angel
    • Brad Armstrong
    • Axel Braun
    • Stormy Daniels
    • Jonni Darkko
    • Manuel Ferrara
    • Jules Jordan
    • Ryan Madison
    • Mason
    • Bree Mills
    • Jim Powers
    • Mike Quasar
    • Jacky St. James
    • Stills by Alan
Vroulike kunstenaar van die jaar Manlike kunstenaar van die jaar
  • Angela White
    • August Ames
    • Adriana Chechik
    • Abella Danger
    • Aidra Fox
    • Keisha Grey
    • Katrina Jade
    • Elsa Jean
    • Eva Lovia
    • Riley Reid
    • Lana Rhoades
    • Jessa Rhodes
    • Natalia Starr
    • Gina Valentina
  • Markus Dupree
    • Mick Blue
    • Xander Corvus
    • Charles Dera
    • Manuel Ferrara
    • Ricky Johnson
    • Keiran Lee
    • Mandingo
    • Ramón Nomar
    • Tommy Pistol
    • Toni Ribas
    • Johnny Sins
    • Jean Val Jean
    • Chad White
    • Prince Yahshua
Beste akteur Beste aktrise
  • Tommy Pistol, Ingenue
    • Brad Armstrong, Takers
    • Danny D, Bulldogs
    • Charles Dera, Half His Age: A Teenage Tragedy
    • Damon Dice, From the First Moment
    • Ryan Driller, An Inconvenient Mistress
    • Seth Gamble, Karma
    • Tyler Knight, Interracial Family Needs
    • Marcus London, Unbridled
    • Derrick Pierce, Indirect Relations
    • Logan Pierce, The Voyeur
    • Toni Ribas, Blood Sisters
    • Ryan Ryder, The Altar of Aphrodite
    • Nacho Vidal, Outland 2: Looking for Freedom
    • Chad White, Laura
  • Sara Luvv, The Faces of Alice
    • Asa Akira, The Blonde Dahlia
    • Chloe Amour, Love for Sale 2
    • Abella Danger, The Obsession
    • Jessica Drake, An Inconvenient Mistress
    • Alexis Fawx, Fantasy Factory
    • Alexa Grace, Crash
    • Janice Griffith, Ingenue
    • Jill Kassidy, Half His Age: A Teenage Tragedy
    • Cassidy Klein, Conflicted
    • Melissa Moore, The Voyeur
    • Katie Morgan, Bad Babes Inc.
    • Ella Nova, Snapshot
    • Romi Rain, Justice League XXX: An Axel Braun Parody
    • Angela White, The Altar of Aphrodite
Beste toneel man/vrou Beste toneel vrou/vrou
  • Angela White, Manuel Ferrara; Angela 3
    • Riley Reid, Ryan Madison; 2:27:48 Real Time Sex
    • Chanel Preston, Chad White; The Altar of Aphrodite
    • Kristen Scott, Tommy Pistol; Bound for Sex 2
    • Melissa Moore, Markus Dupree; Cuties 10
    • Gia Paige, James Deen; Darker Side of Desire
    • Katrina Jade, Seth Gamble; Exposed
    • Jill Kassidy, Charles Dera; Half His Age: A Teenage Tragedy
    • Karlee Grey, Manuel Ferrara; Karlee Grey Gets Her Pussy Fucked Unscripted
    • Kendra Sunderland, Jason Brown; Kendra’s Obsession
    • Kimmy Granger, Chris Strokes; Kimmy Gets Fucked and Abused
    • Eva Lovia, Xander Corvus; My Wife's Hot Sister
    • Brett Rossi, James Deen; Oil Explosion 2
    • Honey Gold, Mick Blue; Sacrosanct
    • Vicki Chase, Johnny Sins; Young & Beautiful 3
  • Katrina Jade, Kissa Sins; I Am Katrina
    • Violet Starr, Anya Olsen; Cheer Squad Sleepovers 20
    • Shyla Jennings, Jenna Sativa; Erotic Encounters 2
    • Alex Grey, Kristen Scott; Hollywood Hills Hijinx
    • Melissa Moore, Veronica Rodriguez; Kristen Scott’s Skip Day
    • Lana Rhoades, Olivia Nova; Lana Is Olivia's Dream
    • Aiden Ashley, Darcie Dolce; Lesbian Performers of the Year 2017
    • Gina Valentina, Jaye Summers; Lesbian Schoolgirls
    • Alexa Grace, Christiana Cinn; Lesbian Sex Therapist 2
    • Gia Paige, Adria Rae; Panty Raid
    • Nikki Hearts, Leigh Raven; Prison Lesbians 5
    • Brett Rossi, Megan Rain; Schoolgirl Massacre
    • Abigail Mac, Olive Glass; Spoiled'
    • Aidra Fox, Tori Black; Tori Black Is Back
    • Riley Reid, Kendra Sunderland; Unexpected Feelings

Heldesaal

AVN het op 6 Januarie 2018 aangekondig die volgende mense word in die heldesaal opgeneem:

  • Videotak: Alexis Amore, Eva Angelina, William H., Brandon Iron, Jessica Jaymes, Sunny Leone, Nick Orleans, Kirsten Price, Mike Ranger, David Stanley, Celeste Star, Aiden Starr, Devlin Weed, Angela White, Michael Zen
  • Uitvoerende tak: Marc Bruder, Mara Epstein, Rondee Kamins
  • Stigterstak: Mark Kulkis, David Joseph, Chuck Zane
  • Internetstigterstak: Brad Mitchell

Verwysings

Eksterne skakels

  • 35Ste Avn-Prystoekenning  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

35Ste Avn-Prystoekenning Wenners en benoemdes35Ste Avn-Prystoekenning Heldesaal35Ste Avn-Prystoekenning Verwysings35Ste Avn-Prystoekenning Eksterne skakels35Ste Avn-PrystoekenningAkteurAktriseLas VegasRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afro-AmerikanersNarsistiese persoonlikheidsteuringWikiNasiebouProstaatklierHaasPaasfeesKolonialismeFotosinteseGordelroosHoenderOntdekking van goud in Suid-AfrikaMagsverheffingDemokratiese Republiek die KongoNatuurbewaringVlinderDuitse maselsInsekHeidelberg, GautengBelgiëOlimpiese SpeleKorrupsieAsiëAkwariumWaterkringloopTegnologieVersamelnaamEkonomie van Suid-AfrikaMetafoorSeksueel oordraagbare infeksieKookpuntLugbesoedelingDramaDoelwitTermietSkildklierAdolf HitlerNaaldekokerInentingNatuurrampJazzLewerWebwerfKweekhuiseffekVigsMenseregtedagAfrikaanse WikipediaHoofstadSuiwelprodukLys van Afrikaanse skrywersBokmakierieJode in Suid-AfrikaKnopiespinnekopPuberteitEkonomiese sektorLys van kinderspeletjiesHannes van WykGeldEmfiseemGewone breukeGroot Gat7de LaanGoudEkostelselKunstenaarCarles PuigdemontVoortrekkersKarakteriseringLandbou in Suid-AfrikaJagluiperdDroomNic de JagerLidwoordBoer Soek 'n VrouBreingewas🡆 More