Onewehoewiges

Die onewehoewiges (Perissodactyla) is 'n orde van diere in die klas van soogdiere (Mammalia).

Hulle het hul naam te danke aan hul onewe aantal tone. 'n Perd het byvoorbeeld slegs een toon, terwyl 'n renoster drie tone per poot het. Die tapir het vier tone aan die voorpote, maar net drie aan die agterpote. Die middelste toon is tot 'n hoef ontwikkel. Die tone aan die sykante is rudimentêr aanwesig (dus, onderontwikkeld).

Onewehoewiges
Tydperk: 56–0 m. jaar gelede Ipresium – Onlangs
Onewehoewiges
Hoef van 'n perd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Infraklas:
(geen rang):
Superorde:
Orde:
Perissodactyla

Owen, 1848
Families

Hierdie diere is almal middelgroot planteters. Hulle het relatief eenvoudige mae en verteer platmateriaal 'n in die dermstelsel, eerder as een of meer maagkamers.

In teenstelling tot ewehoewiges, kry die onewehoewiges nie bek-en-klouseer nie.

Taksonomie

Die onewehoewiges bestaan uit drie lewende en 'n aantal uitgestorwe families:

  • Orde Perissodactyla
    • Familie Rhinocerotidae (renosters)
    • Familie Tapiridae (tapirs)
    • Familie Equidae (perdagtiges)
    • Familie Lambdotheriidae
    • Familie Anthracobunidae
    • Familie Brontotheriidae
    • Familie Palaeotheriidae †
    • Familie Isectolophidae †
    • Familie Pachynolophidae †
    • Familie Chalicotheriidae
    • Familie Lophiodontidae
    • Familie Lophialetidae †
    • Familie Helaletidae †
    • Familie Deperetellidae †
    • Familie Hyrachyidae †
    • Familie Hyracodontidae †
    • Familie Rhodopagidae †
    • Familie Amynodontidae †

Kladogram

Hooker en Dashzeveg gee 'n (gedeeltelike) kladogram:



Phenacodontidae




Brontotheriidae


Lophodontamorpha
Ancylopoda

Isectolophidae


Chalicotherioidea

Lophiodontidae



Chalicotheriidae




Euperissodactyla
Ceratomorpha

Rhinocerotidae



Tapiridae



Hippomorpha

Equidae






Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Onewehoewiges TaksonomieOnewehoewiges KladogramOnewehoewiges VerwysingsOnewehoewiges Eksterne skakelsOnewehoewiges

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorskankerSweedsVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameLeierskapMusieksimboleLys van Griekse mitologiese figureTienie HollowayGroepsgebiedewetBotswanaBosvarkSinsbouKoperSelfieAartappelDelft, KaapstadKaapstadse waterkrisis 2015-2018Coca-ColaTafelbergAntjie KrogViëtnamPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMieliestronkBolandse aardbewing van 1969DriedimensioneelBesnydenisSteve HofmeyrKalsiumNetbalDiepaartromboseLiewe HeksieOlifantThomas EdisonLangste woordDokterLeeuVars waterMobutu Sese SekoPussy RiotNederduitse Gereformeerde KerkKompasMiddelmisbruikJohannes MeintjesWinterFrankrykSlimfoonAtleetvoetLandbouVoedselkettingPlastiekGewone breukeJohn Brown (aktivis)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVoegwoordMantisGeskiedenis van Suid-AfrikaPoësieWerkersdagWoordeboek van die Afrikaanse TaalBreedtegraadKatherine JohnsonGrondsoorteLys van veltoestandeSwaziAnrich HerbstDundermNeurenberg-verhoreKewerOnse VaderLeonardo da VinciReënDemokrasieHipoteseSout (chemiese stof)VoëlSuid-Afrikaanse GrensoorlogDachshund🡆 More