Orjol-Oblast: Federale deelgebied van Rusland

Orjol-oblast (Russies: Орло́вская о́бласть, Orlofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland.

Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Orjol. Die oblast grens aan Kaloega- en Toela-oblast in die noorde, Brjansk-oblast in die weste, Koersk-oblast in die suide en Lipetsk-oblast in die ooste. Van noord na suid is dit sowat 150 km lank en van oos na wes 200 km. Dit is een van die kleinste Russiese streke (24 652 km², met ’n bevolking van sowat 860 000).

Orjol-oblast
Орловская область
Die ligging van Orjol-oblast in Rusland.
Die ligging van Orjol-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Orjol-Oblast: Geografie, Verwysings, Eksterne skakels Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale
Stigting 27 September 1937
Regering
Hoofstad Orjol
Leier Andrei Klychkof
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-raad van Volksafgevaardigdes
Bevolking
Sensus 2019
Totaal 739 467
Volgorde 64ste
Digtheid 30,0/km²
Stedelik 67,47%
Plattelands 32,53%
Statistiek
Oppervlakte 24 652 km²
Volgorde 71ste
Tydsone UTC+03:00
Registrasienommer  57
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.adm.orel.ru/
Wapen en vlag
Orjol-Oblast: Geografie, Verwysings, Eksterne skakels

Orjol-Oblast: Geografie, Verwysings, Eksterne skakels
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Orjol-oblast het in 1937 ontstaan uit drie ander oblaste: Koersk, Wes en Woronezj.

Geografie

Die oblast lê in die middel van die Russie hoogland in die steppe. Daar is 4 800 km² vrugbare, swart grond (tsjernozjom) in die streek – dit is sowat driekwart van die wêreld se totale tsjernozjom-gebied.

Klimaat

Die klimaat is gematig kontinentaal; die gemiddelde temperatuur in Januarie is -9 tot -11 ºC en in Julie 19 tot 21 ºC. Die somers in oblast is warm en sonnig.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel en:Oryol Oblast

Eksterne skakels

36°26′O / 52.850°N 36.433°O / 52.850; 36.433

Tags:

Orjol-Oblast GeografieOrjol-Oblast VerwysingsOrjol-Oblast Eksterne skakelsOrjol-OblastBrjansk-oblastDeelgebiede van RuslandKaloega-oblastKoersk-oblastLipetsk-oblastOrjolRuslandRussiesSentrale Federale DistrikToela-oblast

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Atriale fibrillasieBreinkaartNoord-KaapMaagsweerPenisWêreld- Ekonomiese ForumLetterlike en figuurlike taalgebruikXenofobieNasionale VrouedagKoorsAluminiumKlem-in-die-kaakMieliestronkPesachVulvaSeksueel oordraagbare infeksieChristendomDeelwoordSamestellende afleidingHoenderVoëlGroot-VisrivierEjakulasieSirkelCheslin KolbeLandbouLys van slangePrimêre sektor van die ekonomiePersoon (taalkunde)WerwelkolomWiskundige terminologieEngelsLeonardo da VinciVolhoubare ontwikkelingLys van Kaapstad se voorstedeTswanaMidde-OosteSeksualiteitFabelNedersettingRacheltjie de BeerIsraelVolhoubaarheidAfro-AmerikanersMurunwa MakwarelaBoerboelBloedsomloopstelselTienerEiffeltoringPerdMuishondMiltGrondMenseregteEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBakterieWebwerfAngolese BurgeroorlogSias ReineckeJaarBestuiwingWeervoorspellingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaArmoedeverligtingD.J. OppermanRooipandaVeerTydMeningsverskil oor aardverwarmingVars waterKindersiektesRooikatAkademiaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNG gemeente JansenvilleVennootskapRobbeneiland🡆 More