Opkwark

Die opkwark of u-kwark (simbool: u, van die Engelse up quark) is die ligste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie.

Saam met die afkwark vorm dit die neutrone (een opkwark, twee afkwarke) en protone (twee opkwarke, een afkwark) van atoomkerns. Dit is deel van die eerste generasie van materie, het ’n elektriese lading van +23 e en ’n massa van 1,5–3,3 MeV/c2.

Opkwark
Die opkwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Die opkwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Fermionies
Groep Kwarke
Generasie Eerste
Wisselwerking Sterk, swak, elektromagneties, swaartekrag
Simbool u
Antideeltjie Op-antikwark
Geteoretiseer Murray Gell-Mann (1964)
George Zweig (1964)
Ontdek SLAC (1968)
Massa 2,3+0,7−0,5 MeV/c2
Verval in Stabiel of afkwark + positron + elektronneutrino
Elektriese lading +2/3 e
Kleurlading Ja
Spin 1/2
Swak isospin LH: +1/2, RH: 0
Swak hiperlading LH: +1/3, RH: +4/3

Nes ander kwarke is die opkwark ’n elementêre fermion met spin-12 en ervaar dit al vier fundamentele kragte: swaartekrag, elektromagnetisme, swak kernkrag en sterk kernkrag. Die antideeltjie van die opkwark is die anti-opkwark of anti-op), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AfkwarkAtoomElektriese ladingElementêre deeltjieEngelsGenerasie (deeltjiefisika)KwarkMaterieNeutronProton

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonVraag en aanbodSuiwelprodukLys van Griekse mitologiese figureHakerMaagsweerVratKunsmatige algemene intelligensieSkarlakenkoorsSonYslandGeweldKamoefleringSpysverteringstelselPersoonlike voornaamwoordJaco JacobsDundermYouTubeHeupPussy RiotRob HersovVlinderAfrikaanse TaalmonumentSteenkool in Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaJuraConsolidated B-24 LiberatorFabelKlem-in-die-kaakByvoeglike naamwoordLys van veltoestandeToekoms van die AardeMag (sosiale wetenskappe)MenseregteHidroulikaOu Apostoliese KerkMaanNasionalismeMenstruasieSwart menseVerlede tydSoweto-opstandAntjie SomersRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Die GelofteWoordsoortXenofobieJagluiperdSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RenosterBlaar7de LaanRacheltjie de BeerTikTokHartversakingVigsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLyfstraf in skoleAtlantiese OseaanOrgasmePubliekNoord-KaapProvinsies van Suid-AfrikaTrappe van vergelykingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVrouInternetIntensiewe vormEskomBetonKewer🡆 More