Fisika Spin

Spin is in deeltjiefisika en kwantummeganika ’n wesentlike vorm van hoekmomentum van elementêre deeltjies, saamgestelde deeltjies (hadrone) en atoomkerns.

Spin is ’n suiwer kwantummeganiese verskynsel; dit het nie ’n ekwivalent in klassieke meganika nie al herinner die term "spin", wat van Engels af kom, aan verskynsels wat met "tolling" of "draaiing om ’n as" verband hou.

Spin is een van twee soorte hoekmomentum in kwantummeganika – die ander een is "baanhoekmomentum". Laasgenoemde is die kwantummeganiese ekwivalent van die klassieke begrip van hoekmomentum: dit is wanneer ’n deeltjie ’n roterende of draaiende baan volg (soos wanneer ’n elektron om ’n kern draai). Die bestaan van ’n spinhoekmomentum is afgelei uit eksperimente waarin deeltjies waargeneem is wat ’n hoekmomentum besit wat nie slegs aan baanhoekmomentum toegeskryf kon word nie.

Sien ook

Verwysings

Tags:

AtoomDeeltjiefisikaElementêre deeltjieEngelsHadronKwantumMeganika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SikloonEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGeslagsgelykheidKaapse florarykByvoeglike naamwoordIntensiewe vormVingerseksRonelda KamferKoerantWoordeboek van die Afrikaanse TaalJaco JacobsPad na jou hartHoofpynLuiperdNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordAluminiumWinnie Madikizela-MandelaEkonomieWet op NaturellengrondMuishondOmgewingsbeheerJakkalsChemiese elementKweekhuiseffekDramaHaasItaliëPeriodieke tabelLimpopo (rivier)Nazi-DuitslandKlereAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDataverwerkingOlimpiese Somerspele 2024AgtervoegselTradisionele Afrika-medisyneFinale OplossingRoofvoëlKrokodilMondSelfoonGordelroosHoofstadKontinentKankerReënvalbepalingKweekhuisgasDirekte en Indirekte redeGroot Muur van ChinaDiatomiese molekuulBreingewasBrandmondsindroomMiddelmisbruikAardeMagneetSkoolOogproblemeLieweheersbesieFranse RewolusiePrimêre sektor van die ekonomieWerkersdagInligtingJuan Antonio VillacañasViëtnamAsemhalingKewerPoesJazzGevolge van aardverwarming op oseaneDier7de LaanSwartrenosterSelfieUitwerking van klimaatsveranderingSeptimius Awards🡆 More