Elementêre deeltjie

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Elementêre deeltjie
    ’n Elementêre of fundamentele deeltjie is in deeltjiefisika ’n deeltjie wat sover bekend nie enige substruktuur het nie, dus bestaan dit waarskynlik nie...
  • ’n S-deeltjie in deeltjiefisika is ’n hipotetiese elementêre deeltjie. Die naam kom van "supersimmetrie" en "deeltjie". Dit word in verskeie tale ook superpartner...
  • Graviton (kategorie Hipotetiese elementêre deeltjies)
    Die graviton is ’n hipotetiese elementêre deeltjie in deeltjiefisika wat swaartekrag (gravitasie) veroorsaak in die meeste kwantumswaartekragstelsels...
  • Thumbnail for Higgsboson
    Higgsboson (aangestuur vanaf Higgs-deeltjie)
    Higgsboson of Higgsdeeltjie is in deeltjiefisika ’n hipotetiese elementêre deeltjie wat saam met die Higgsveld massa aan ander deeltjies verleen en waarsonder...
  • Thumbnail for Foton
    Foton (kategorie Elementêre deeltjies)
    ’n Foton (simbool: γ) is ’n elementêre deeltjie, die kwantum van lig en alle ander vorme van elektromagnetiese straling, en die kragdraer vir die elektromagnetiese...
  • Thumbnail for Fermion
    Fermion (kategorie Elementêre deeltjies)
    ’n deeltjie met ’n halftallige spin (s=1⁄2, s=3⁄2, s=5⁄2 ens.). In teenstelling daarmee het ’n boson ’n heeltallige spin. Elke elementêre deeltjie van...
  • Thumbnail for Subatomiese deeltjie
    deeltjieversnellers. Voorbeelde van sulke deeltjies is elektrone (’n elementêre deeltjie), protone en neutrone (saamgestelde deeltjies wat uit kwarke opgebou...
  • Thumbnail for Vreemdkwark
    Vreemdkwark (kategorie Elementêre deeltjies)
    Engelse strange quark) is die derde ligste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Hulle word in hadrone aangetref...
  • Thumbnail for Opkwark
    Opkwark (kategorie Elementêre deeltjies)
    die Engelse up quark) is die ligste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Saam met die afkwark vorm dit...
  • Thumbnail for Afkwark
    Afkwark (kategorie Elementêre deeltjies)
    Engelse down quark) is die tweede ligste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Saam met die opkwark vorm dit...
  • daar 'n onderskeid tussen 'n elementêre deeltjie (ook genoem "puntdeeltjie") en 'n saamgestelde deeltjie. 'n Elementêre deeltjies, soos 'n elektron, kwark...
  • Thumbnail for Tau (deeltjie)
    Die tau (τ), ook bekend as die taulepton of tauon, is ’n elementêre deeltjie soortgelyk aan die elektron, met ’n negatiewe elektriese lading en ’n spin...
  • Thumbnail for Sjarmekwark
    Sjarmekwark (kategorie Elementêre deeltjies)
    Engelse charm quark) is die derde swaarste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Hulle word in hadrone aangetref...
  • Thumbnail for Onderkwark
    Onderkwark (kategorie Elementêre deeltjies)
    of b-kwark (simbool: b, van die Engelse bottom quark) is ’n soort elementêre deeltjie. Dit is ’n derdegenerasie-kwark, het ’n elektriese lading van −1⁄3 e...
  • Thumbnail for Muon
    Muon (kategorie Elementêre deeltjies)
    ’n Muon is ’n elementêre deeltjie soortgelyk aan die elektron, met ’n negatiewe elektriese lading (-1) en ’n spin van 1⁄2. Saam met die elektron, die...
  • Thumbnail for Bokwark
    Bokwark (kategorie Elementêre deeltjies)
    al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Nes ander kwarke is die bokwark ’n elementêre fermion wat al vier fundamentele...
  • Thumbnail for Elektron
    Elektron (kategorie Elementêre deeltjies)
    elektron (simbool e- of β-) is ’n elementêre subatomiese deeltjie waarvan die elektrirse lading negatief een elementêre lading is. Elektrone behoort tot...
  • Die X17-deeltjie is ’n hipotetiese subatomiese deeltjie wat voorgestel is deur Attila Krasznahorkay en sy kollegas om sekere afwykende metingsresultate...
  • Thumbnail for Tauneutrino
    Tauneutrino (kategorie Elementêre deeltjies)
    Die tauneutrino of tau-neutrino is ’n elementêre lepton wat geen netto elektriese lading het nie. Saam met die tau vorm dit die derde generasie van leptone...
  • Thumbnail for Elektronneutrino
    Elektronneutrino (kategorie Elementêre deeltjies)
    Die elektronneutrino of elektron-neutrino is ’n elementêre lepton wat geen netto elektriese lading het nie. Saam met die elektron vorm dit die eerste generasie...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse skrywersLys van kinderspeletjiesDaggaPoësieVratBloedsomloopstelselSatellietBosluisbytkoorsEnkelvoudige sinAfrikaanse woordelys en spelreëlsRobbeneilandKunsEdel Agtvoudige PadBateAntisemitismeWêreld- Ekonomiese ForumLenteTradisionele literatuurErosietipesMisdaadromanSuid-AfrikaWes-KaapPornhubAfrikaanse WikipediaMiddelmisbruikErica BoyerGesonde dieetBeëdigde verklaringWolkMuishondSeksOlimpiese Somerspele 2024MaagDeon GrootKolonoskopieOrale seksOnderwys in Suid-AfrikaNoord-KaapKoorsNaaldekokerVolksmoordDoziHipertensieAuschwitz-konsentrasiekampDiepaartromboseDonderstormLuiperdLys van Suid-Afrikaanse musikanteSwart mensePersentasieToekoms van die AardeBestuiwingGianna MichaelsBTWWaterbesoedelingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDikdermHomofoonSeksismeRosa ParksKomplementêre kleureAfrikaanse naguilDeurgangsritePeperbus, FraserburgGeestesteuringPussy RiotRuan PienaarMiddeloorontstekingMiltOrgasmeDoopLien se lankstaanskoeneKaartAfrikanernasionalismeProvinsies van Suid-AfrikaSlawernyTuberkulose🡆 More