Onderkwark

Die onderkwark of b-kwark (simbool: b, van die Engelse bottom quark) is ’n soort elementêre deeltjie.

Dit is ’n derdegenerasie-kwark, het ’n elektriese lading van −13 e en ’n groot massa van 4 200 MeV/c2, ’n bietjie meer as vier keer dié van ’n proton.

Onderkwark
Die onderkwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Die onderkwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Fermionies
Groep Kwarke
Generasie Derde
Wisselwerking Sterk, swak, elektromagneties, swaartekrag
Simbool b
Antideeltjie Onder-antikwark
Geteoretiseer Makoto Kobayashi en Toshihide Maskawa (1973)
Ontdek Leon M. Lederman et al. (1977)
Massa 4,18+0,03−0,03 GeV/c2 (MS-skema)

4,65+0,03−0,03 GeV/c2 (1S-skema)

Verval in Sjarme- of opkwark
Elektriese lading -1/3 e
Kleurlading Ja
Spin 1/2
Swak isospin LH: -1/2, RH: 0
Swak hiperlading LH: +1/3, RH: -2/3

Die onderkwark is die produk van die verval byna alle bokwarke. Hulle kan self verval in óf ’n op- of ’n sjarmekwark via die swak krag. Hul antideeltjie is die onder-antikwark of anti-onder), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.

Onderkwark Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wiki

Tags:

Elektriese ladingElementêre deeltjieEngelsGenerasie (deeltjiefisika)KwarkProton

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SimboolVolhoubare ontwikkelingVerenigde NasiesBlack SashDuitslandErektiele disfunksieTolla van der MerweSamestellende afleidingMahatma GandhiBreinkaartHindoeïsmeApartheidConsolidated B-24 LiberatorHoofletterEjakulasieEugenetikaAngssteuringKunsmatige intelligensieRookgewoonteNatuurrampViëtnamMaagsweerWoordGalileo GalileiSterSekondêre sektor van die ekonomieHector PietersonFransStedelike hitte-eilandKaapstadFotosinteseElandréSpysverteringstelselBrandmondsindroomKaapstadse waterkrisis 2015-2018Mikro-ekonomieMensHomoniemSonnestelselSonja HerholdtWinnie Madikizela-MandelaTsongaBeesvleisLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaOopbroninhoudDesmond TutuKrimpvarkieBaarmoederInligtingMiltOorDaggaVoëlMenslike seksuele gedragProstaatkankerHolocaustBruce FordyceGestremdheidRacheltjie de BeerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ChirurgieGroepsdrukVrouRooms-Katolieke KerkOutismeNeurenberg-verhoreAspoestertjieAuschwitz-konsentrasiekampSokkerDeelwoordAsemhalingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLeierTsoenamiKappie (skryfteken)🡆 More