Nkupe

Die Nkupe (Distichodus mossambicus) is 'n varswatervis wat in die middel en onderste gedeeltes van die Zambezirivier en die Pungwe- en Buziriviere voorkom.

In Engels staan die vis ook bekend as die Nkupe.

Nkupe
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Citharinidae
Genus:
Müller & Troschel, 1844
Spesie:
D. mossambicus
Binomiale naam
Distichodus mossambicus
Peters, 1852

Voorkoms

Die vis se lyf is diep en dun met 'n vetvin agter die dorsale vin. Die stertvin is gevurk en grootliks bedek met skubbe. Die kop is plat en konkaaf gevorm. Die volwasse visse is donker olyfkleurig, amper swart en die onvolwasse visse is silwer met 6 -7 donker, breë vertikale strepe oor die lyf. Die vis word 570 mm lank. Die Zimbabwe-hengelrekord is 7,555 kg en die Malawirekord is 5,47 kg.

Habitat

Die vis verkies die hoofstrome van groter riviere. Hulle is omnivore en vreet 'n verskeidenheid voedsel insluitende insekte, slakke, klein vissies en waterplante. Hulle broei in die somer en beweeg dan stroomop na geskikte neste. Die vis is belangrik vir bestaansvissers.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Nkupe VoorkomsNkupe HabitatNkupe Sien ookNkupe VerwysingsNkupe BronNkupe Eksterne skakelNkupe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van Suid-AfrikaVoyeurismeLetterlike en figuurlike taalgebruikAnneli van RooyenRobbeneilandKultuurPenisJan van TonderWapen van Suid-AfrikaNatuurrampKaliumBronsEllipstekenGroot-VisrivierKolonoskopieChromatografieDirekte en Indirekte redeSpreeuSpringbokkeGedigPretoriaRekenaarHartversakingGemeenskapsorganisasieSinsbouEiffeltoringSterBoerboelNG gemeente TheunissenKrampTuberkulosePuntTrekarbeidDesimale breukeVerenigde State van AmerikaIngenieursweseNic de JagerRosa ParksSelfbeeldPaasfeesKolitisEben EtzebethDepressie (gemoedstoestand)Afrikaanse TaalmonumentMickey MuisRina HugoPolisieMoskouAbstraksie (rekenaarwetenskap)ViëtnamoorlogKleurFabelLys van bekende Suid-AfrikanersXhosaWillie JoubertJodeDurban24 AprilJosef StalinTienie HollowayJan-Willem BreureNasionalismeAkkedisMIVKweekhuiseffekSamestellingBernice WestGriepOrgasmeRuan PienaarGraaff-ReinetAngolese BurgeroorlogKunsDuitse maselsGreta ThunbergPoes🡆 More