Ostariophysi

Ostariophysi is die tweede grootste superode van straalvinnige visse.

Hierdie diverse groep bevat amper 8 000 spesies, omtrent 28% van die bekende visspesies en 68% van varswatervisse ter wêreld. Hulle kom op al die kontinente voor, met die uitsondering van Antarktika. Hulle het verskeie gemeenskaplike kenmerke, onder andere beskik almal oor 'n orgaan van Weber. Van die spesies in die groep is belangrik vir mense vir kos, sport, die akwarium-industrie en navorsing.

Ostariophysi
Ostariophysi
Melkvis (Chanos chanos)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Ostariophysi
Ordes

Gonorynchiformes
Cypriniformes
Characiformes
Gymnotiformes
Siluriformes

Taksonomie

Die superorde word as volg geklassifiseer:

  • Reeks Anotophysi
  • Reeks Otophysi (Euostariophysi)
    • Cypriniformes, omtrent 3 268 spesies
    • Characiformes, ten minste 1 674 spesies
    • Siluriformes (babers), omtrent 1 727 spesies
    • Gymnotiformes, ten minste 173 spesies (word soms saam met Siluriformes gegroepeer)

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeVryheidsmanifesSpringbokDiepaartromboseYsterTuisbladGawes van die Heilige GeesLys van Afrikaanse televisiereekseMensJudaïsmeKaapstadPaulus van TarsusCarike KeuzenkampMagsverheffingDiskriminasieGlasCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOogYstervarkHeidelberg, GautengVlag van Suid-AfrikaDataverwerkingTelefoonSosiale mediaOlifantLyfstraf in skoleEmfiseemLys van Kaapstad se voorstedeDonkieJagluiperdTylaWetenskaplike metodeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LiefdeTropiese sikloonKarooSekondêre sektor van die ekonomieKwame NkrumahWikiBoer Soek 'n VrouTaalTolla van der MerweDialoog in fiksieLiewe HeksieInfeksieMeervoudMuskeljaatkatVolhoubaarheidBywoordLionel PetersonLiesbreukLieweheersbesieDemi Lee MooreJeuksiekteFacebookByVarkBrasiliëOnderhandelinge om apartheid te beëindigNuwe TestamentWoestynAfkappingstekenKasteel die Goeie HoopProvinsies van Suid-AfrikaProstaatklierCheslin KolbeSuid-AfrikaSteve BikoVersoeningsdagSarel Jacob PretoriusFossielbrandstofVeeartsSpreeuKoolhidraatStrykyster🡆 More