Kleur Silwer

Silwer is 'n metaalkleur wat grys-wit lyk, maar dit is eintlik 'n voorstelling van die kleur van gepoleerde silwer.

C0C0C0
Kleur Silwer
'n Silwer kristal

Die visuele sensasie wat gewoonlik geassosieer word met silwer as metaal, is die blink metaalskynsel.

Moeilike reproduksie

Dit kan nie deur 'n eenvoudige soliede kleur gereproduseer word nie, want die blink effek is te danke aan die materiaal se helderheid wat voortdurend wissel met die oppervlakhoek na die ligbron. Daarbenewens is daar geen meganisme vir die vertoon van metaal- of fluoresseer-kleure op 'n rekenaar nie, behalwe met die gebruik van sagteware wat die effek van lig, gekaats op 'n blink oppervlak, effektief naboots. Gevolglik word daar in kunsskilder en heraldiek 'n metaalverf gebruik wat dan soos ware silwer skitter.

Betekenis in die samelewing

  • 'n Tweede plek behaal in 'n kompetisie
  • Rykdom
Kleur Silwer 
'n Knoets silwer

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word silwer as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #C0C0C0
RGB-kleurmodel (192, 192, 192)
CMYK (0, 0, 0, 25)
HSV (0°, 0%, 75%)

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Kleur Silwer Moeilike reproduksieKleur Silwer Betekenis in die samelewingKleur Silwer KleurkoördinateKleur Silwer Sien ookKleur SilwerSilwer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofkarakterHolocaustGoogleTobie CronjéOntbossingLuiperdVarkgriepWiki CommonsHeks van HexrivierJan CombrinkStresNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOutismeHeupSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Byvoeglike naamwoordOos-KaapKokketielIdioomArabiesHemelBesemKlimaatChristendomDokterJan van RiebeeckHondPersLys van elemente volgens simboolHamburgerAuschwitz-konsentrasiekampAborsie in Suid-AfrikaAndré JacobsSkaakLieweheersbesieHerpes simplexBeenbreuke en ontwrigtingsBTWJeuksiekteSekondêre sektor van die ekonomieKondensasieNederduitse Gereformeerde KerkKongo-krisisBeroerteGemeenskapsorganisasieBloedvergiftigingVerkleinwoordVoorsetselBobby AngelHennie MaasLPsigopatieNaboomGevolge van aardverwarming op oseaneDie GelofteVrouAprilSirkusAluminiumMantisYouTubeSeksismeJames AlexanderHorlosieKakiebosSuid-AfrikaMauritiusBetonLys van veltoestandeVleilandMieliestronkNederlandsNeologismePoësieVeeartsLys van konings van IsraelDirekte en Indirekte rede🡆 More