Moskwa

Die Moskwa-rivier (Russies: Москва-река; Moskwa-reka) is ’n sytak van die Oka-rivier wat deur Moskou- en Smolensk-oblast in Rusland vloei.

Москва
Die Moskwa-rivier in Moskou.
Die Moskwa-rivier in Moskou.
Die Moskwa-rivier in Moskou.
Moskwa

Die stroomgebied van die Moskwa-rivier.

Oorsprong Smolenske Hoogte (Rusland)
Monding naby Kolomna in die Oka
Stroomgebied Rusland
Lengte 502 km (312 myl)
Oorspronghoogte 1 465 m (4 806 voet)
Mondinghoogte 125 m (410 voet)
Gemiddelde afloop 150 m³/s (5 288 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 17 600 km² (45 635 myl²)

Etimologie

Moskwa en Moskou is twee verskillende weergawes in Afrikaans van die Russiese naam Москва. Die stad is na die rivier genoem. Die oorsprong van die rivier se naam is onseker.

Stede

Moskou, die hoofstad van Rusland, is op die rivier se oewers geleë. Die rivier vloei ook deur die dorpe Mozjaisk, Zwenigorod, Zjoekofski, Bronnitsi, Woskresensk en, by die samevloei van die Moskwa en die Oka, Kolomna. In 2007 was daar 49 brûe oor die Moskwa en sy kanale binne die stadsgrense van Moskou. Die Groot Klipbrug is in 1692 gebou.

Die kanale vorm verskeie eilande. Sommige het Russiese name, ander geen. Die grootste permanente eilande (van oos tot wes) is:

  • Serebrjani Bor
  • Tatarskaja Poima, algemeen bekend as Mnewniki
  • Baltsjoeg, ook bekend as Bolotni Ostrof
  • Verskeie onbewoonde eilande

Galery

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Moskva River

Tags:

Moskwa EtimologieMoskwa StedeMoskwa GaleryMoskwa VerwysingsMoskwaMoskou-oblastOka-rivierRuslandRussiesSmolensk-oblast

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse rolprenteHoofpynMikro-ekonomieLimpopo (rivier)Angina pectorisSeksuele penetrasiePuberteitAnglisismeKommunismeTremNagmaalLiefdeHibernasieBolandse aardbewing van 1969LugbesoedelingMenseregtedagNarsistiese persoonlikheidsteuringXHTMLWortelSeisoenJan van RiebeeckLetsiteleStruktuur van die AardeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSwartbewussynsbewegingAkkedisKrugerwildtuinDagboekKweekhuisgasHaaieWeervoorspellingKoos BekkerGetalVolhoubare ontwikkelingVolstruisSelfvertroueSuid-Afrikaanse GrensoorlogSeksuele stimulasieLeah van NiekerkSuid-Afrikaanse randSwawelBruin menseLimfvatstelselElektrisiteitSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GeslagsgelykheidMaroela MediaRivierLionel PetersonWoestynNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVingerseksAnale seksGreen PornoAardeSteve HofmeyrVerkleinwoordOnderwysApostoliese GeloofsendingBrandstofBynierOseanografieAngolaGrootste rampe in Suid-AfrikaPampoentjiesGoogle MapsKlein gekolde katNarsismeAnilingusAfrikaanse TaalmonumentAlkoholismePornhubErfenisdag (Suid-Afrika)VoedingLangste woordVoyeurisme🡆 More