Moskwa-Siti

Moskwa-Siti (Russies: Москва́-Си́ти) is 'n stadsdeel van Moskou.

Dit staan ook bekend as die Moskouse Internasionale Sakesentrum (Московский международный деловой центр, ММДЦ; Moskofski mezjdoenarodni delowoi tsentr, MMDTs). Die gebied word tans bestuur as deel van die Presnenski-distrik.

Moskwa-Siti
Moskwa-Siti in 2015
Moskwa-Siti
'n Nagtelike uitsig oor Moskwa-Siti in 2016
Moskwa-Siti
Toring 2000 en die Begration-brug

Geskiedenis

Die MMDTs is ’n gebied vir sakebedrywighede wat besighede en woonstelle bevat. Dis die eerste in sy soort in Rusland en Oos-Europa. Die organisasie wat die ontwikkeling van die projek beheer, is die openbare maatskappy SITI, wat met ondersteuning van die bestuur van die stad Moskou in 1992 spesiaal vir díe doel gestig is, maar op aandeelhouerskap berus.

Die Presnenski-kaai, waar die sakedistrik geleë is, is sowat 100 ha groot, waarvan daar op 60 ha gebou word. Dit is die enigste plek in Moskou waar op so ’n groot skaal gebou word.

Geboue

Toring 2000

Toring 2000 (Башня 2000) is ’n kantoorgebou van 34 verdiepings op die (oorkantse) regteroewer van die Moskwa-rivier. Dit word deur die Bagration-brug met die MMDTs verbind.

Die gebou is 104 m hoog en beslaan ’n oppervlakte van 61 057 m². Bouwerk het in Desember 1996 begin en dit is in 2001 voltooi.

Eksterne skakels

    Wiki

    Media


37°32′13″O / 55.74667°N 37.53694°O / 55.74667; 37.53694

Tags:

Moskwa-Siti GeskiedenisMoskwa-Siti GeboueMoskwa-Siti Eksterne skakelsMoskwa-SitiMoskouPresnenskiRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NieuwoudtvilleGeslagsgelykheidKoppeltekenChris HaniLys van landeMenseregteMenseregtedagAfkortingNatuurwetenskapNiersteenAfrikaVoorvoegselLettergreepAfrikaansTropiese sikloonKlein-KarooWoordeboek van die Afrikaanse TaalKolonoskopieWikimedia-stigtingCheslin KolbeKangaroe3D-rolprentSiya KolisiHokkieGoudkus (streek)SitrusChemiese elementFiela se kindSteenkool in Suid-AfrikaHolocaustGeskiedenis van erotiese afbeeldingsChristendomLys van Suid-Afrikaanse skrywersNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRooikatBruto binnelandse produkBestaansboerderyOutismeVolstruisAntoniemDemokrasieVoornaamwoordVerkleinwoordSarel Jacob PretoriusNoord-KaapOogproblemeKunsmisGamelanTaalfossielWetenskaplike klassifikasieVlag van Suid-AfrikaRobert SobukweKankerSeksLys van Kaapstad se voorstedeMusiekOseaanHelpmekaar-kollegeHoofstadKasteroliePlastiekAnilingusAustraliëHibernasieSonnestelselTuberkuloseJavaScriptDuitse maselsPornografieWoestynKonflik (proses)Ekonomie van Suid-AfrikaPeter SnydersKlavierToerismeGalblaas🡆 More