Kremlin

Kremlin (Russies: кремль; kreml) is die Russiese woord vir fort, vesting of kasteel en verwys na enige groot gefortifiseerde sentrale kompleks in historiese Russiese stede.

Die woord word dikwels gebruik vir die bekendste een, die Moskouse Kremlin, of vir die Russiese regering (voorheen vir die Sowjet-regering).

Rusland se presidensiële administrasie is in die Moskouse Kremlin. In die Sowjet-tyd het die regering vanuit die Kremlin gewerk, maar die Russiese regering se hoofkwartier is tans in ’n ander gebou daarbuite gehuisves.

Kort lys van Russiese stede met kremlins

Kremlin 
’n Muur van die Smolensk-kremlin in 1912.
Kremlin 
Oorblyfsels van die Kolomna-kremlin.
Kremlin 
Nizjni Nowgorod se kremlin.
  • Bouvallig
    • Gdof
    • Porchof
    • Serpoechof
    • Welikije Loeki
    • Torzjok
    • Mozjaisk
    • Koporje
    • Wjazma (een toring)
    • Sizran (een toring, 1683)
    • Oefa
  • Nie ommuur nie

Sedert die verbrokkeling van die Sowjetunie kom ou Russiese kremlins in gebiede buite Rusland se grense voor, soos in: Kijif, Poetiwl en Tsjernihif in die huidige Oekraïne en Grodno en Kamjanjets in Belarus. Verskeie kloosters is ook in ’n Kremlin-styl gebou.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Kremlin

Eksterne skakels

Tags:

KasteelMoskouse KremlinRuslandRussiesSowjetunie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Karlien van JaarsveldInternetDie Stem van Suid-AfrikaEnheduannaLys van kleureDiskriminasie op grond van velkleurDemokrasieBrezjnef-leerstellingBreingewasNadia ValvekensBosluisMerinoram-standbeeldHipertensiePaarl GimnasiumJeanine van KradenburgFotoMierZuid-Afrikaansche RepubliekAbstraksie (rekenaarwetenskap)VerkoueAswoensdagLys van slangeHeupTurksvyGriepBrasiliëWladimir PoetinSolidariteitApostoliese GeloofsendingNierversakingKlein-KarooJSTOREngelsIngenieursweseAardeCyril RamaphosaSteve HofmeyrBeëdigde verklaringLewerGravisErektiele disfunksie1991DaggaPoleLions-klubsMenslikepapilloomvirus-infeksieGesonde dieetKarwatsSlangolieGeldNic de JagerApartheidWikipediaSteve BikoLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KrieketLandbouJennifer ZamudioJodeMao ZedongIndiëAfrikaanse Protestantse KerkHomoniemBloemfonteinElandréLagWayback MachineMantisEdelsteenAngssteuringMenopouseCarike KeuzenkampDiplopodaNeo-Klassisisme🡆 More