Moffat View

Moffat View is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika.

Dit is in Johannesburg se F-streek geleë, sowat 6 km suid van die stadsaal, noord van Suidheuwels en die Suidelike Klipriviersbergpad, oos van Regents Park en wes van Queenshaven Village en Elladoone.

Moffat View
Moffat View is in Gauteng
Moffat View
Moffat View
Moffat View Moffat View se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°14′20″S 28°5′10″O / 26.23889°S 28.08611°O / -26.23889; 28.08611 28°5′10″O / 26.23889°S 28.08611°O / -26.23889; 28.08611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal0,43 km2 (0,17 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 918
 • Digtheid4 460/km2 (11 600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense23.3%
 • Indiërs/Asiërs9.3%
 • Bruin mense34.0%
 • Swart mense32.7%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 36.0%
 • Engels 32.6%
 • Zoeloe 8.9%
 • Xhosa 4.4%
 • Ander 18.1%
Skakelkode011

Moffat View is een van sowat suidoostelike voorstede wat op die plaas Klipriviersberg aangelê is. Dis op 13 November 1946 geproklameer. Die naam is waarskynlik afgelei van die woonbuurt se nabyheid aan Moffatpark, so genoem ter herinnering aan John Abraham Moffat (1871–1941), 'n argitek wat talle van Johannesburg se vroeë geboue ontwerp het, maar blykbaar ook met grond gespekuleer het.

Bron

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings


Moffat View  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

ElladooneJohannesburgRegents ParkSuid-AfrikaSuidheuwelsVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LenteMandalaSomerMielieBosluisbytkoorsAfrikaanse TaalmonumentBysteekOlimpiese Somerspele 2024Slawerny in Suid-AfrikaOntwikkelende landMantisSikloonWatersuiweringJan van HunksAppelGeskiedenis van AfrikaansResensieRugbyLongLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWikimedia-stigtingPoesLeonardo da VinciSwart nasionalismeWalvisNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDramaOrale seksPersoon (taalkunde)GasGodsdiensBerlynse MuurTweede VryheidsoorlogPoësieMaselsSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSwartbewussynsbewegingOlimpiese SomerspeleReënspinnekopIronieBlack SashMoedersdagRassismeHeuningAkwariumCarike KeuzenkampIndonesiëJaco JacobsBokmakierieLys van Afrikaanse televisiereekseHamburgerKunsmatige algemene intelligensieMusiekAardverwarmingRob HersovLoonDokterTsongaGevolge van aardverwarming op oseaneKrokodilErektiele disfunksieWinnie Madikizela-MandelaOu Apostoliese KerkDemokrasieOman AirStereotipeLys van Griekse mitologiese figureEugenetikaSelfstandige naamwoordVarkSpysverteringstelselSlawernyMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More