Modimolle–Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit

Die Modimolle–Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit is 'n plaaslike munisipaliteit in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Modimolle–Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit Modimolle–Mookgophong
Kaart van Suid-Afrika wat Modimolle–Mookgophong in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Waterberg
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM368
Burgemeester Aaron Sebolai (ANC)
Hoofstad Modimolle (Nylstroom)
Grootste tale Noord-Sotho, Afrikaans, Tsonga
Area 10 367 km²  
Bevolking 107 699 (2011)

Dit het ontstaan nadat Modimolle en Mookgophong Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt het op 8 Augustus 2016.

Die hoofsetel van die munisipaliteit is in Modimolle.

Politieke verteenwoordiging

Die munisipale raad bestaan uit agt-en-twintig lede wat deur gemengde-lede proporsionele verteenwoordiging verkies word. Veertien raadslede word in nege wyke as algehele wenners verkies, terwyl die oorblywende veertien uit partylyste gekies word, sodat die totale aantal partyverteenwoordigers eweredig is aan die aantal stemme wat ontvang is.

Tydens die verkiesing van 3 Augustus 2016 het die African National Congress (ANC) dertien setels in die raad verower, maar nie 'n algehele meerderheid behaal nie. Op 23 Augustus 2016 het die raad Marlene van Staden, die burgemeesterskandidaat van die Demokratiese Alliansie (DA), as die nuwe burgemeester verkies. Op 2 Desember 2021 is Van Staden herverkies as burgemeester, deur die opskiet van 'n muntstuk, nadat sy en die ANC-kandidaat, Aaron Sebolai, na tweekeer se stemming steeds 14 stemme elk gekry het.

Die onderstaande tabel toon die uitslag van die 2016-munisipale verkiesing in beide Modimolle en Mookgophong.

Party 2016 Stemme Setels
Wyk Lys Totaal % Wyk Lys Totaal
African National Congress 13,764 13,650 27,414 47.6 11 2 13
Demokratiese Alliansie 6,763 7,130 13,893 24.1 3 4 7
Ekonomiese Vryheidsvegters 5,625 5,578 11,203 19.4 0 6 6
Vryheidsfront Plus 1,684 1,705 3,389 5.9 0 2 2
Mookgophong Party 393 360 753 1.3 0 0 0
Congress of the People 142 339 481 0.8 0 0 0
Onafhaklike kandidate 395 395 0.7 0 0
Pan Africanist Congress of Azania 60 30 90 0.2 0 0 0
Totaal 28,826 28,792 57,618 100.0 14 14 28
Bedorwe stemme 341 428 769

Verwysings

Tags:

LimpopoModimolle Plaaslike MunisipaliteitMookgophong Plaaslike MunisipaliteitPlaaslike munisipaliteitSuid-AfrikaWaterberg-distriksmunisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsSewe doodsondesVergelykings (taalkunde)IsraelPersSkaakBoerkaSiekteToepassingsagtewareOrthopteraTennisDesimale breukeHeks van HexrivierVlinderSwaziDemokratiese AlliansieHerpes simplexSaartjie BaartmanDaggaWebwerfJodeBrandKaapstadse waterkrisis 2015-2018KunsAngina pectorisJeuksiekteKaliumOorstromingGoogle MapsVleilandLiewe HeksieIllse RoosOekraïneSterKarlien van JaarsveldMierMagda van BiljonSkarlakenkoorsAkroniemVolumeElon MuskHidroulikaWerwelkolomBloedvergiftigingSonnestelselGeestesteuringAngssteuringDulcie van den BerghLys van Griekse mitologiese figureBernice WestGroepsdrukKappie (skryfteken)Sosiale mediaLys van Afrikaanse televisiereekseMoedersdagGriepKoperHannes van WykGoudLionel PetersonTrigeminale neuralgieHoofkarakterBaardskeerder-spinnekopNeurenberg-verhoreShine4TreinAfrikaanse WikipediaTermietGeboorteSoweto-opstandJuan Antonio VillacañasTafelbergSkoenlapper🡆 More