Messier 90

Messier 90 of M90 (ook bekend as NGC 4569) is ’n spiraalsterrestelsel sowat 58,7 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd.

Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Messier 90
Messier 90
Soort stelsel Spiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Maagd
Tipe SAB(rs)ab, LINER, Sy
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h 36m 49,8s
Deklinasie +13º 09' 46"
Skynmagnitude 10,26
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 58,7 miljoen
Skynbare grootte  9,5 × 4,4 boogminute
Ander name M90, NGC 4569, UGC 7786, PGC 42089, Arp 76
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Virgo-swerm

M90 is lid van die Virgo-sterrestelselswerm. Dit is sowat 1°.5 weg van die subgroep wat om Messier 87 gesentreer is.

Baie van die stelsel se interstellêre medium is weggestroop deur sy interaksie met die res van die Virgo-swerm en daarom vind baie min stervorming hier plaas in vergelyking met soortgelyke stelsels buite die Virgo-swerm. As gevolg hiervan is M90 se spiraalarms glad en nie klonterig soos gewoonlik in stervormende sterrestelsels se arms gesien word nie.

Dit lyk egter of daar heelwat stervorming in die middel van M90 plaasvind. Verskeie supernovas in die kern het "superwinde" veroorsaak wat die sterrestelsel se interstellêre medium uitwaai na die middel van die Virgo-swerm.

Verwysings

Eksterne skakels

12h 36m 49.8s, +13° 09′ 46″

Tags:

AardeCharles MessierKomeetLigjareMaagd (sterrebeeld)Messier-voorwerpSpiraalsterrestelselSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrgasmeGrondsoorteAfrikaanse TaalmonumentBelastingOnse VaderSeksismePornografieNatriumRooikatSoweto-opstandBloeddrukSkoenlapperLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKuberkrakerDesmond TutuVolksmoordVolhoubaarheidRobbeneilandGesondheidGroepsgebiedewetLettergreepBreinNic de JagerNoord-KaapMonoloogAfvalbestuurPersoon (taalkunde)Jan BlohmVarkgriepTweede WêreldoorlogChristogramLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van landeWisselkoersEkonomiese VryheidsvegtersPretoriaMagneetKolorektale kankerLitiumSuid-Afrikaanse InkomstediensSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBedryfstelsel (inligtingstegnologie)VoegwoordMaatskaplike verantwoordelikheidLeestekenWêreld- Ekonomiese ForumLionel MessiSweedsHoofstadWieg van die MensdomWewervoëlsBrandmondsindroomPornografiese subgenresWaterEkonomieHerpes simplexAngssteuringMiddelmisbruikBeesvleisEreksieWebwerfKonjunktivitisKoolstofdioksiedKommaTsongaLiesbreukBlourokkeVigsAustraliëKondensasieKrugerwildtuinN.P. van Wyk LouwHokkieKoolstof🡆 More