Messier 98

Messier 98 of M98 (ook bekend as NGC 4192) is ’n oorgangspiraalsterrestelsel sowat 54,1 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Berenike se Hare.

Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek saam met M99 en M100, en Charles Messier het dit in dieselfde jaar in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M98 het ’n blouverskuiwing en beweeg teen 140 km/s in ons rigting.

Messier 98
Messier 98
Soort stelsel Oorgangspiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Berenike se Hare
Tipe SAB(s)ab
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h 13m 48,3s
Deklinasie +14º 54' 01"
Skynmagnitude 11
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 54,1 miljoen
Skynbare grootte  9,8 × 2,8 boogminute
Ander name M98, NGC 4192, UGC 7231, PGC 39028
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Virgo-swerm

M98 behoort tot die Virgo-swerm, ’n groot, nabygeleë sterrestelselswerm.

Verwysings

Eksterne skakels

12h 13m 48.3s, +14° 54′ 01″

Tags:

AardeBerenike se HareBlouverskuiwingCharles MessierKomeetLigjareM100M99Messier-voorwerpPierre MéchainSterrebeeldSterrestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HerfsNasionale VrouedagKanadaMetafoorKaapstadse waterkrisis 2015-2018Tien GebooieZoeloeSewe doodsondesPerdPuberteitNetbalAartappelKlem-in-die-kaakVulkaanLys van politieke partye in Suid-AfrikaZuid-Afrikaansche RepubliekSkarlakenkoorsSirkusPersVratRuslandSkoenlapperKhoisanVrymesselaryJavaScriptOekraïneRenosterBrandmondsindroomPlastiekSikloonSlawernyNegrologieSmolenskSkildklierGroepsdrukJan van RiebeeckGoogleLys van elemente volgens simboolEuropese verkenning van Suid-AfrikaErosietipesApostelMasizole MnqaselaSiekteVoorvoegselWes-AfrikaPomeloSonBorskankerAlfabetRassismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaApple II-reeksWolmaransstadNul is nie niks niePolitieke partyBreinvliesontstekingNederlandAardverwarmingKoos KombuisKunsOppervlakteBeaufortskaalSendelingposisieAkkedisEkonomieLeeuEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRandall WicombAspoestertjieGevlekte muisvoëlPenisverlengingKoue OorlogSerebrospinale vog🡆 More