Messier 54

Messier 54 of M54 (ook bekend as onder meer NGC 6715) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter.

Dit is in 1766 deur Charles Messier ontdek wat dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem het.

Messier 54
Messier 54 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Messier 54 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Soort stelsel Bolswerm
Sterrebeeld Boogskutter
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18h 55m 03,33s
Deklinasie -30º 28' 47,5"
Skynmagnitude 8,73
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 87 400 (26 800 parsek)
Skynbare grootte  12 boogminute
Ander name M54, NGC 6715, GCl 104, C 1851-305
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Voorheen is geglo M54 behoort tot die Melkweg en is sowat 50 000 ligjare van die Aarde af, maar in 1994 is ontdek dit behoort waarskynlik tot die Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel. Volgens moderne ramings is M54 sowat 87 000 ligjare van hier en het dit ’n radius van 153 ligjare. Dit is een van die digste bolswerms en het ’n absolute helderheid van 850 000 keer dié van die Son: sowat -10.

M54 is redelik maklik om te vind. Dit is naby die ster Zeta Sagittarii. Die onderskeie sterre kan egter selfs met groter amateurteleskope nie gesien word nie.

In Julie 2009 het ’n span sterrekundiges bekend gemaak hulle het bewyse van ’n swartkolk in die kern van M54 gevind.

Verwysings

Eksterne skakels

18h 55m 03.28s, −30° 28′ 42.6″

Tags:

Boogskutter (sterrebeeld)Charles MessierKomeetMessier-voorwerpSterrebeeldSterreswerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselMenstruasieDirekte en Indirekte redeMobutu Sese SekoSally EsterhuizenAngkor WatSeksWolkKoue OorlogA.J. ApplegateAdam TasNierFord GalaxyAasblomBlaaskankerShine4Trigeminale neuralgieVergasserBTWHemelvaartAppelblaarDean SmithMenslike penisgrootteHipoteseLys van NG gemeentesLettergreepGrondSeksposisieDulcie van den BerghPinksterSkarlakenkoorsOnderwysSonpaneelXhosaErektiele disfunksieJavaScriptEngelsKoppeltekenSlag van Cuito CuanavaleWatervervoerHartversakingSonsverduisteringEkonomiePeruVerkragtingKoos du PlessisAfrikaanse woordelys en spelreëlsVerenigde Arabiese EmirateLys van Afrikaanse televisiereekseNiersteenWeer (meteorologie)BloedvergiftigingGianna MichaelsJacques LootsKoeksisterBaarmoederSeksueel oordraagbare infeksieJan van HunksVergelykings (taalkunde)AswoensdagJannie du ToitLourierblaarKoöperasiestoriesMynie GrovéDemokratiese Republiek die KongoVratCobus RossouwInsekKernreaksieSekelbosSuid-Sotho🡆 More