Parsek: ’n afstandseenheid wat in die sterrekunde gebruik word; 3,26 ligjare, 31 biljoen kilometer

’n Parsek is ’n afstandseenheid wat in die sterrekunde gebruik word.

Een parsek is 3,26 ligjare, wat net minder is as 31 biljoen (3.1×1013) kilometer. Dit is die afstand wat gemeet word as die gemete hoek α in die tekening aan die regterkant 1 boogsekonde (1/3600°) is.

Parsek: ’n afstandseenheid wat in die sterrekunde gebruik word; 3,26 ligjare, 31 biljoen kilometer
Die afstand tussen die son en 'n ander ster word bereken deur van parallaks gebruik te maak.

Die term is in 1913 geskep as ’n afkorting van "’n afstand wat ooreenstem met ’n parallaks van een sekonde".

Berekening

As die afstand van die aarde na die son 1,5×1011 meter is.

α = 1 boogsekonde = 1/3600° = 0,000277778° = 2,778×10−4 °

Dus:

Parsek: ’n afstandseenheid wat in die sterrekunde gebruik word; 3,26 ligjare, 31 biljoen kilometer 

Parsek: ’n afstandseenheid wat in die sterrekunde gebruik word; 3,26 ligjare, 31 biljoen kilometer 

Een ligjaar is 3×108 m/s [spoed van lig] × 3600 s/h × 24 h/dag × 365 dae/jaar = 9,46×1015 meter

Dus: 1 parsek = 3,09×1016 m / 9,46×1015 m/ligjaar = 3,26 ligjaar

Verwante artikels

Verwysings

Tags:

BiljoenBoogsekondeKilometerLigjaarSterrekunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynAfvalbestuurNeurenberg-verhoreVeelvoudige sinStilleweSpreeuLys van elemente volgens simboolErektiele disfunksieEjakulasieSout (chemiese stof)Al-FatihaBladwisselendAB de VilliersVrystaatStadHoofletterVoorvoegselSosiale mediaHulpwerkwoordRooilipslangEuropaLeierVolhoubaarheidKlereBateNag van die lang messeAppendiksByung-Chul HanAmhariesWiskundeGoudHerfsBesnydenisRobert SobukweLettergreepTekstielKwaZulu-NatalAnilingusWinterVleilandOnderwerp (taalkunde)AtoomDesmond TutuKersfeesGroepsdrukStudievaardighedeBewussynGqeberhaWaterbesoedelingBloutongsiekteMigrasie van voëlsBeesvleisUniegebouEkonomiese sektorRina HugoPubliekCalviniaSmeltpuntDroomZoeloeVryheidsdagAndrew DavisTweede WêreldoorlogOu Apostoliese KerkRenosterBruin menseWoordeboek van die Afrikaanse TaalNasionale VrouedagLoodBakterieDrakensbergeSinkSlag van BloedrivierSkaapMusieksimbole🡆 More