Mejuffrou Suid-Afrika

Mejuffrou Suid-Afrika, gewoonlik geskryf Mej.

Suid-Afrika, is die titel van die wenner van ’n landwye skoonheidskompetisie vir ongetroude vroue in Suid-Afrika. Die titelhouer verteenwoordig die land later by die Mej. Wêreld- en Mej. Heelal-kompetisie. Sy is ook verantwoordelik vir bemarkings- en gemeenskapswerk.

Mejuffrou Suid-Afrika
Mej. Suid-Afrika 2011, Melinda Bam
Mejuffrou Suid-Afrika
Mej. Suid-Afrika 2009, Nicole Flint
Mejuffrou Suid-Afrika
Mej. Suid-Afrika 2007, Tansey Coetzee
Mejuffrou Suid-Afrika
Mej. Suid-Afrika 2006, Megan Coleman, saam met Mej. Tiener Suid-Afrika 2006
Mejuffrou Suid-Afrika
Mej. Suid-Afrika 2005, Nokuthula Sithole
Mejuffrou Suid-Afrika
Mej. Suid-Afrika 2000, Jo-Ann Strauss

Geskiedenis

Die eerste Mej. Suid-Afrika was Catherine Higgins, in 1952. Van 1975 tot 1981 is twee wenners gekies, ’n Mej. Suid-Afrika en ’n Mej. RSA. Daniela di Paolo was die laaste Mej RSA in 1981. In 1982 en weer 1984 kies Sunday Times hulle eie Mej SA na 'n uitval met Rapport wat die oorspronklike regte vir Mej SA van Dagbreek- en Landstem-koerante geërf het. Twee vroue het tot 1981 afsonderlik aan Mej. Wêreld en Mej. Heelal deelgeneem. Die kies van Mej. Suid-Afrika het ’n politieke kleurtjie gehad, veral in die 1970's, toe ’n swart Mej. Afrika-Suid ook gekies is om aan Mej. Wêreld deel te neem.

Wenners

Die lys van wenners van dié skoonheidskompetisie is as volg:

  • 2022: Ndavi Nokeri
  • 2021: Lalela Mswane
  • 2020: Shudufhadzo Musida
  • 2019: Zozibini Tunzi
  • 2018: Tamaryn Green
  • 2017: Demi-Leigh Nel-Peters
  • 2016: Ntando Kunene
  • 2015: Liesl Laurie
  • 2014: Rolene Strauss
  • 2013: Nie plaasgevind
  • 2012: Marilyn Ramos
  • 2011: Melinda Bam
  • 2010: Bokang Montjane
  • 2009: Nicole Flint
  • 2008: Tatum Keshwar
  • 2007: Tansey Coetzee
  • 2006: Megan Coleman
  • 2005: Thuli Sithole
  • 2004: Claudia Henkel
  • 2003: Joan Ramagoshi
  • 2002: Cindy Nell
  • 2001: Vanessa Carreira
  • 2000: Jo-Ann Strauss
  • 1999: Heather Hamilton
  • 1998: Sonia Raciti
  • 1997: Kerishnie Naicker
  • 1996: Peggy-Sue Khumalo
  • 1995: Bernalee Daniel
  • 1994: Basetsane Makgalamele
  • 1993: Jacqui Mofokeng
  • 1992: Amy Kleinhans
  • 1991: Diana Tilden-Davis
  • 1990: Suzette van der Merwe
  • 1989: Michelle Bruce
  • 1988: Janine Botbyl
  • 1987: Wilma van der Bijl
  • 1986: Sandy McCormack
  • 1985: Andrea Stelzer
  • 1984: Lorna Potgieter (Sunday Times)
  • 1984: Letitia Snyman
  • 1983: Leanne Hosking
  • 1982: Sandra de Meyer (Sunday Times)
  • 1982: Odette Scrooby
  • 1981: Linda Phillips
  • 1981: Daniela Di Paolo (Mej. RSA)
  • 1980: Sandy McCrystal
  • 1980: Jenny Kay (Mej. RSA)
  • 1979: Karen Sickle
  • 1979: Veronica Wilson (Mej. RSA)
  • 1978: Yolanda Kloppers
  • 1978: Margaret Gardiner (Mej. RSA)
  • 1977: Vanessa Wannenburg
  • 1977: Glynis Dorothea Fester (Mej. RSA)
  • 1976: Lynne Massyn
  • 1976: Cynthia Claasen (Mej. RSA)
  • 1976: Lydia Johnson (Mej. Afrika-Suid)
  • 1975: Vera Johns
  • 1975: Gail Anthony (Mej. RSA)
  • 1975: Veronica Motsepe (Mej. Afrika-Suid)
  • 1974: Anneline Kriel
  • 1974: Evelyn Williams (Mej. Afrika-Suid)
  • 1973: Shelly Latham
  • 1973: Ellen Peters (Mej. Afrika-Suid)
  • 1972: Stephanie Reynecke
  • 1972: Cynthia Shange (Mej. Afrika-Suid)
  • 1971: Monica Fairall
  • 1971: Gail Ryan (Mej. Afrika-Suid)
  • 1970: Jillian Jessup
  • 1970: Pearl Jansen (Mej. Afrika-Suid)
  • 1969: Linda Colett
  • 1968: Mitzi Stander
  • 1967: Disa Duivenstein
  • 1966: Joan Carter
  • 1965: Carol Davis
  • 1964: Vedra Karamitas
  • 1963: Louise Crous
  • 1962: Yvonne Ficker
  • 1961: Yvonne Hulley
  • 1960: Denise Muir
  • 1959: Moya Meaker
  • 1958: Penny Coelen
  • 1957: Adele Kruger
  • 1956: Norma Vorster
  • 1955: Geen kompetisie nie
  • 1954: Geen kompetisie nie
  • 1953: Ingrid Mills
  • 1952: Catherine Edwina Higgins

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Mejuffrou Suid-Afrika GeskiedenisMejuffrou Suid-Afrika WennersMejuffrou Suid-Afrika VerwysingsMejuffrou Suid-Afrika Eksterne skakelsMejuffrou Suid-AfrikaSuid-AfrikaVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksieLys van Afrikaanse rolprenteKalenderHoofkarakterRenosterWoordeboek van die Afrikaanse TaalPoesDemokrasieEugenetikaWes-KaapSelfmoordVulkanismeAtleetvoetSkaakSeisoenWaarheid-en-versoeningskommissieWoordsoortIngrid JonkerAfrikaanse woordelys en spelreëlsKersfeesHibernasieKitaarMoedersdagHerfsGeskiedenis (vakgebied)NarsismeAustraliëWêreld- Ekonomiese ForumOrthopteraLeestekenSinoniemPoësieMensKlereBruin huisslangLys van nedersettings in Suid-AfrikaBetonTremLongReënNaaldekokerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDinosourusSelfstandige naamwoordJohann de LangeDierLenteRacheltjie de BeerSout (chemiese stof)JeuksiekteRobbeneilandVaginaMandalaRenaissanceDigitale en analogiese tydProteïenLuiperdSeksposisieKlimaatsverandering in AfrikaVleilandMonumentPesachPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAartappelEskomKindersiektesFiela se kindDeelwoordBesnydenisByvoeglike naamwoordNederduitse Gereformeerde KerkVerenigde State van AmerikaPrimêre sektor van die ekonomieBeurtkrag🡆 More