Wilma Van Der Bijl

Wilma van der Bijl, 'n apteker van beroep, het die Mejuffrou Suid-Afrika-kompetisie in 1987 gewen.

Sy is 'n perfeksionis en het 'n hoë standaard gedurende haar jaar as Mej. SA gehandhaaf. Daarna het sy vir twee jaar in Duitsland gewoon, waar sy as internasionale model gewerk het. Sy het na Suid-Afrika terugkeer om haar aptekersinternskap te voltooi, en het daarna die Wilma van der Bijl-afrondingskool op die been gebring. Borskanker is later by haar gediagnoseer, maar sy het dit met chemoterapie oorwin. Sy is die beskermvrou van die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad.

Wilma van der Bijl
Gebore~ 1963
NasionaliteitSuid-Afrika
Bekend virMej. SA 1987
Kinders2

Wilma is getroud met 'n Griekse sakeman, Ari Tapanlis. Haar twee kinders se name is Alexia en Nikolaos. Deesdae is sy 'n besigheidsvrou en bedryf 'n vulstasie met 'n restaurant, asook ander familiebesighede in Kaapstad.

Verwysings

Tags:

1987AptekerBorskankerDuitslandKaapstadMejuffrou Suid-AfrikaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonWerkwoordBakterieAustraliëNederduitse Gereformeerde KerkVerenigde State van AmerikaGroot DepressieSuid-Afrikaanse GrensoorlogKhoikhoiSuid-AfrikaGlobaliseringReg tot ‘n gesonde omgewing23 AprilPubliekPolisieSamestellende afleidingTolla van der MerweMeningsverskil oor aardverwarmingVraag en aanbodVulkanismeMenslike skeletVolhoubaarheidSpreeuAfrikaToekoms van die AardeAnale seksHulpwerkwoordHector PietersonKoerantKontinentKongo-krisisMaanArmoedeKnieBedreigde spesieElektrodeLys van Joodse feeste en herdenkingsJohannesburgDuitsKolorektale kankerMaagsweerKlankSekondêre sektor van die ekonomieVryheidsdagCleopatra VIISiya KolisiSuid-Afrikaanse randBreinMobutu Sese SekoMaroela MediaReënMiddeloorontstekingLeierskapHipoteseImpakte van toerismeBrandmondsindroomAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKommaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBreyten BreytenbachRenosterKinderregteAfrikaanse taalleerNiemetaalGeskiedenis van Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogKatoenRassisme in AfrikaNG gemeente JansenvilleXenofobie in Suid-AfrikaVennootskapVergelykings (taalkunde)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Leonardo da VinciBorsteGeskiedenis van die Verenigde State van Amerika🡆 More