Tatum Keshwar

Tatum Keshwar (gebore 14 Desember 1983) is 'n Suid-Afrikaanse modemodel, sielkundige en skoonheidskompetisietitelhouer wat as Mej Suid-Afrika 2008 gekroon is.

Sy het Suid-Afrika by Mej. Heelal 2009 verteenwoordig en onder die top 10 geëindig. Keshwar het Suid-Afrika ook by Mej Wêreld 2009 verteenwoordig en was die 2de naaswenner.

Biografie

Keshwar is in Durban gebore, en het by Mowat Park Girls High skoolgegaan voordat sy 'n graad in sielkunde aan die Universiteit van KwaZulu-Natal behaal het. Sy was 'n finalis in die derde periode van die realiteitsmodelkompetisie Revlon Supermodel in 2007 voordat sy as Mej Suid-Afrika gekroon is op 15 Desember 2008.

Toekennings en prestasies
Voorafgegaan deur
Tansey Coetzee
Mejuffrou Suid-Afrika
2008
Opgevolg deur
Nicole Flint

Tags:

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoggelmanderSelfstandige naamwoordSirkelFinlandMiddeloorontstekingInstagramPtolemeusRegardt van den BerghStuitjieKunsBorsklierAntjie KrogNamibiëMenstruasieInsekRob HersovGawes van die Heilige GeesWaterhertHartversakingSemenFacebookKalenderSuid-Afrikaanse PolisiediensKoningKoppeltekenBernice WestSuikersiekte1991DiplopodaKompasAnette EngelbrechtDeon MeyerPesachWhitey BassonGeelslangDonderstormSeksposisiePsigopatieWayback MachineAfrikaanse WikipediaLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van slangeKinderregteAfrikaanse woordelys en spelreëlsWaldimar PelserApartheidMediaWikiMuishondGeorgiëBosluisbytkoorsSkrikkeljaarMakazole MapimpiPaulus van TarsusVoorsetselNuwe TestamentApostoliese GeloofsbelydenisDerrickBorsbeenSkoonma-se-tongEier (biologie)Danie du ToitPoesMoslemCristiano RonaldoGhanaGoogle MapsSkoenlapperMenslike skeletOntbinding van die SowjetunieHeilige SaterdagDuitse perdebyGeslagRugbyKrieket🡆 More