Penny Coelen

Penelope Anne Coelen (gebore 15 April 1940) is 'n Suid-Afrikaanse skoonheid.

In 1958 word sy as Mej. Suid-Afrika aangewys en word sy die eerste Suid-Afrikaner wat die Mej. Wêreld titel wen. Sy is vandag steeds ’n bekende en beminde sosiale vlinder.

Penny Coelen-Rey
Penny Coelen
Penny Coelen in 1958
Gebore
Penelope Anne Coelen

15 April 1940 (1940-04-15) (84 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaner
BeroepModel, aktrise
Bekend virSuid-Afrikaanse skoonheid
EggenootMichel Rey
Kinders5

Coelen is in 1940 in Durban gebore. Op 25 November 1958 het sy aan die TV-speletjie To Tell the Truth deelgeneem. Sy is met die suikerboer Michel Rey getroud en het vyf seuns.

Verwysings

Tags:

15 April1940Mejuffrou Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cleopatra VIIJesus van NasaretViëtnamoorlogKlem-in-die-kaakVaalrivierRamsar-vleilande in Suid-AfrikaHennie MaasSeksismeLys van musiekinstrumenteKoppeltekenGrondwet van Suid-AfrikaKunstenaarTaalAardedagWalt DisneyDokterRobbie WesselsModeontwerpKoos du PlessisGroot TrekChloorSuid-Afrikaanse RugbyunieErfenisdag (Suid-Afrika)TelefoonLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAuschwitz-konsentrasiekampNiemetaalUitwerking van klimaatsveranderingAllan BoesakKrieketAgtervoegselRobbeneilandBreinNoordwesJansenvilleNamakwalandTropiese sikloonKondensasieKindersiektesHondKlavierKookpuntRassisme in AfrikaCarike KeuzenkampRudi ClaaseGrondbesoedelingAbstraksie (rekenaarwetenskap)DierSatellietfotoYouTubeAntoniemArabiesBipolêre gemoedsteuringWater (molekuul)Menslike skeletKoorsblaarSelfvertroueGraatjiemeerkatTennisIngrid JonkerChemiese verbindingAardeVisMelaatsheidSkilpadAppel (sanger)MensVaginaAlkoholismeDemokratiese Republiek die KongoSinoniemGroepsgebiedewetVolstruisWikimedia-stigtingMenstruasiePlaasjapieJaco Jacobs🡆 More