Mari

Mari (марий йылме, marij jəlme) behoort tot die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse tale.

Dit word hoofsaaklik gepraat in Mari El in Rusland asook in die deel aan die Wjatka-rivier en ooswaarts tot by die Oeralgebergte. Marisprekers kom ook in Tartarstan, Oedmoertië en Perm voor.

Mari
марий йылме
marij jəlme
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Mari El
Totale sprekers: 509 090
Taalfamilie: Oeraals
 Mari
 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: chm
ISO 639-3: chm

Mari het vandag ’n standaardvorm met twee variante, (Heuwel- en Grasland-Mari, of Wes- en Oos-Mari). Dit word met ’n vorm van die Cyrilliese alfabet geskryf en is saam met Russies ’n amptelike taal van Mari El.

Alfabet

Grasland-alfabet

А а Б б В в Г г Д д Е е Ё ё Ж ж
З з И и Й й К к Л л М м Н н Ҥ ҥ
О о Ö ö П п Р р С с Т т У у Ӱ ӱ
Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы
Ь ь Э э Ю ю Я я

Heuwel-alfabet

А а Ä ä Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж З з И и Й й К к Л л М м Н н
О о Ö ö П п Р р С с Т т У у Ӱ ӱ
Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы
Ӹ ӹ Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Mari AlfabetMari VerwysingsMari Eksterne skakelsMariFins-Oegriese taleMari ElOedmoertiëOeraalse taleOeralgebergtePermRuslandTartarstanWjatka

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrugbaarheidWerkersdagPankreasOlifantKaapse VlakteGesonde dieetDeelteken en umlautVoedselkettingSwaziHomofoonSmaakSuikersiekteGeskiedenis van AfrikaansMikro-ekonomieProteïenLys van veltoestandeKunselementeApostoliese GeloofsendingMenseregteSkaakVingerseksSaartjie BaartmanHulpwerkwoordNasionale lied van Suid-AfrikaPolitieke partyNarsistiese persoonlikheidsteuringKersfeesVerkoueWêreld- Ekonomiese ForumNeo-NazismeSpringbokkeNedersettingUnited Democratic FrontKolorektale kankerDonkieVars waterSiya KolisiKapitaal (ekonomie)Leah van NiekerkMagnetismeGemeenskapRugbySkoolSwartrenosterJohan VorsterBeesvleisAssonansieSportJan-Willem BreurePad na jou hartBrandstofKrampAardverwarmingNoord-KaapSwemSuid-Afrikaanse InkomstediensCeresAkroniemMiddelmisbruikAborsie in Suid-AfrikaDundermKatoenWikipediaErosietipesPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHokkieWetenskapFinale OplossingSamestellende afleidingVeerAnilingusKernoorlogVoorsetselJohann de LangeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJohannes MeintjesMartin Luther King jr.Olimpiese Spele🡆 More