Malalane

Malalane is 'n klein dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die vorige naam Malelane is in 2007 amptelik verander na Malalane; afgelei van Swazi eMlalani vir "palmplek" of lala vir "slaap". Die N4-nasionale pad gaan deur die dorp. Malalane lê aan die suide-oewer van die Krokodilrivier wat die Krugerwildtuin se suidelike grens vorm, en is ongeveer 40 km noord van Eswatini geleë.

Malalane

(voorheen Malelane)
'n Straattoneel in Malalane
'n Straattoneel in Malalane
Malalane is in Mpumalanga
Malalane
Malalane
Malalane Malalane se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°29′S 31°31′O / 25.483°S 31.517°O / -25.483; 31.517 31°31′O / 25.483°S 31.517°O / -25.483; 31.517
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitNkomazi
Stigting1949
Oppervlak
 • Totaal2,94 km2 (1,14 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 486
 • Digtheid1 186/km2 (3 070/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense43,2%
 • Indiërs/Asiërs10,7%
 • Bruin mense2,6%
 • Swart mense43,3%
 • Ander0,3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 41,2%
 • Swazi 25,6%
 • Engels 17,9%
 • Tsonga 3,4%
 • Ander 11,8%
Poskode (strate)
1320
Poskode (posbusse)
1320
Skakelkode013

Geskiedenis

Malalane 
'n Grafsteen vir kaptein GJ Elphick te Malalane begraafplaas.

Kaptein G.J. (Mkonto) Elphick was een van die vroegste pioniers van die area. Na sy deelname aan die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) koop hy die ou Malelaneplaas, waar hy suksesvol katoen, lemoene, papajas, mango's en tamaties produseer. Elphic vestig ook die eerste winkel in die Malelane-omgewing. Die dorp is in Julie 1949 op die plaas Malelane geproklameer. Die naam is 'n vervorming van die Swazi-uitdrukking emlalani (die plek van die lalapalms).

Distrik

Daar word suikerriet, subtropiese vrugte en wintergroente in die distrik verbou. Daar is 'n toegangshek na die Krugerwildtuin naby die dorp.

Sien ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Malalane GeskiedenisMalalane DistrikMalalane Sien ookMalalane BronMalalane VerwysingsMalalane Eksterne skakelsMalalaneDorpEswatiniKrokodilrivier (Mpumalanga)KrugerwildtuinMpumalangaN4 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaSwazi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van slangeRooipandaEksponentWoordsoortCradock-4SeksismeVaginale kankerFrankrykRussiese inval in Oekraïne sedert 2022JudaïsmeArendKwaZulu-NatalSimboolSwartrenosterAppel (sanger)Leonardo da Vinci16 NovemberArmoedeverligtingDaggaMorfeemLys van Afrika-landeOlimpiese SpeleNatuurrampAfrikaanse WikipediaDurbanLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuurreënVerlede tydGesonde dieetSikloonXhosaRefleksieVennootskapNoord-Sotho (taal)Covid-19-pandemieTafelsoutLys van elemente volgens simboolBalletAdolf HitlerSoweto-opstandYsterSuid-Afrikaanse InkomstediensOlifantAngolaBelastingNamibwoestynJohannesburgChapmanspiek-rylaanOseaanbesoedelingLys van Afrikaanse rolprenteTsongaRymMadison IvyGoudkus (streek)PenisOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAarverkalkingBreinAvbobMahatma GandhiWerwelkolomReg tot ‘n gesonde omgewingTrekarbeidResensieSeksueel oordraagbare infeksie7de LaanRassisme in AfrikaSimmetrieGeskiedenis van Suid-AfrikaKlavierGeslagDiepaartromboseSias ReineckeKongo-krisisTienerWinnie Madikizela-MandelaStikstofMonopoly🡆 More