Driekoppiesdam

Die Driekoppiesdam is 'n gravitasie-grondvultipe dam geleë in die Lomatirivier naby Malalane in Mpumalanga, Suid-Afrika op die noordelike grens van eSwatini.

Die dam is in 1998 voltooi met 'n wal wat 50 m hoog is en 'n bakmaat van 251 miljoen m3.

Driekoppiesdam
Amptelike naam Driekoppiesdam
Ligging naby Malalane
Provinsie/Land Mpumalanga,Suid-Afrika
Koördinate 25°43′0″S 31°32′25″O / 25.71667°S 31.54028°O / -25.71667; 31.54028 31°32′25″O / 25.71667°S 31.54028°O / -25.71667; 31.54028
Dam in Lomatirivier
Doel Besproeiing
Openingsdatum 1998
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Kombinasie gravitasie en grondvulling
Hoogte van wal 50 m
Lengte van wal 2430 m
Reservoir Lake Matsamo
Kapasiteit 251 miljoen m3
Damoppervlak 1870 ha

Die hoofdoel van die dam is vir landboubesproeiing.

Sien ook

Tags:

DamESwatiniLomatirivierMalalaneMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HokkieGeografie van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPaasfeesWieg van die MensdomMusiekTrekarbeidRekeningkundeNicole StraussMigrasie van diereLys van kleureVryheidsdagNiemetaalHerfsSwartWisselkoersDemokrasieMandalaAfro-AmerikanersAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAsemhalingWoordeskatEkonomie van Suid-AfrikaWaterKolitisLoftus MaraisLangste woordAfvalbestuurNarsistiese persoonlikheidsteuringJagluiperdKoedoeKonjunktivitisBesoedelingAkuutJaco JacobsMark (ekonomie)San Andreas-breukReg tot ‘n gesonde omgewingTweede Wêreldoorlog1990MisdaadHeks van HexrivierPankreasGeldMensWet op NaturellengrondGoogleBrandmondsindroomPad na jou hartMIVDroomAfrikaansEerste WêreldoorlogBTWWinterSikloonJeanette FerreiraGezina, PretoriaWeer (meteorologie)MonopolieSelfvertroueVerstedelikingDesmond TutuSeksualiteitRegeringKaapstadWorcesterOnomatopeeVerlede tydPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)VerkleinwoordJudaïsmeBestuiwingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAgtervoegsel🡆 More