Papaja

Die papaja ((en) : papaya of pawpaw) is die eetbare vrug van die plant Carica papaya in die plantfamilie Caricaceae.

Dit is inheems aan die tropiese woude van Suid-Amerika, moontlik die suide van Meksiko en die naburige Sentraal-Amerika. Dit was oorspronklik in Meksiko verbou, 'n paar eeu voor die opkoms van die Meso-amerikaanse klassieke beskawings.

Papaja
Papaja
Papajaboom met 'n deurgesnyde ryp vrug (regs). Geneem vanuit Koehler se Medicinal-Plants (1887)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Brassicales
Familie:
Caricaceae
Genus:
Carica
Spesie:
C. papaya
Binomiale naam
Carica papaya
Papaja
Papajaproduksie in 2005 gewys as persentasie van die wêreld se topproduseerder, Brasilië (1,7 megaton)

Die papaya is 'n mediumgroot, boomagtige plant, met 'n enkele stam wat 5–10 m (16–33 vt) hoog word, met spiraalblare wat tot die bopunt van die stam beperk is. Die onderste stam is opvallend kaal tot waar blare en vrugte gedra word. Die blare is groot, 50–70 cm (20–28 dm) in deursnee, diep handvormig gelob, met sewe lobbe. Ongewoon vir sulke groot plante is die bome tweehuisig. Die boom is gewoonlik onvertak. Die blomme is soortgelyk in vorm as dié van die Plumeria, maar is baie kleiner en wasagtig. Hulle verskyn op die oksels van die blare, volwasse groot vrugte is 15–45 cm (6–18 dm) lank en 10–30 cm (4–12 dm) in deursnee. Die vrugte is ryp wanneer dit sag voel en die skil in 'n donkergeel tot oranje kleur verander het.

Lees ook

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JansenvilleRob HersovDoopSokkerLys van kinderspeletjiesChristiaan BarnardPlae van EgipteMenslike seksuele gedragNatuurwetenskapBorsHemelvaartsdagNasiebouHartversakingChemiese elementSuiwelprodukCalviniaLimpopo (rivier)Kunstenaar2001PampoentjiesArmoedeKindersiektesGedigVoornaamwoordLys van politieke partye in Suid-AfrikaVolstruisAarde se atmosfeerEkonomiese sektorInligtingKasterolieJohannes HahnOranjerivierMahatma GandhiAfrikanersJan van RiebeeckMensVerenigde KoninkrykWet op NaturellengrondWoordeboek van die Afrikaanse TaalVoorvoegselSomerLys van Nederlandse skildersIntensiewe vormSinkRenosterBlack SashFrederik Willem de KlerkReënvalbepalingPussy RiotLenteMosesMaagOrale seksOrrelDie ontstaan van die dramaIndiëLys van Suid-Afrikaanse musikanteSowjetunieBiologiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKwame NkrumahSeekoeiGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondFacebookEmo AdamsRassismeNederlandsTransatlantiese slawehandelVlag van Suid-AfrikaKlein vyf diereWaterNiersteenEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAardeNamibiëSeptimius AwardsNelson Mandela🡆 More