Laeveldnaboom

Die Laeveldnaboom (Euphorbia evansii) is 'n plant van die naboomfamilie Euphorbiaceae.

Laeveldnaboom
Laeveldnaboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. evansii
Binomiale naam
Euphorbia evansii
Pax, (1909)

Euphorbia evansii se verspreiding is beperk tot die suidelike laeveld van Mpumalanga in Suid-Afrika, die Drakensberg naby die Strijdomtonnel, asook sommige koppies rondom Pretoriuskop/Malalane in die Krugerwildtuin, tot in Eswatini en enkele dele van KwaZulu-Natal.

Die plant se stamme bevat 'n melkerige stof met karsinogene eienskappe. Kontak daarmee veroorsaak erge velirritasie, en indien die oë aangetas word, kan dit blindheid veroorsaak.

Die boom se FSA-nommer is 348.

Laeveldnaboom
Blomme

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Provinsies van Suid-AfrikaPersentasieSatireSeksuele penetrasieKoggelmanderNierSuid-Afrikaanse randMaagsweerDansSmaakLily CarterPampoentjiesELJeugdagAntoniemMagda van BiljonKoöperasiestoriesVuurOntbinding van die SowjetunieBorsbeenEngelsEuropese Suidelike SterrewagHottentot (vis)SpookvoëlSonEuropese RugbykampioenskapOntlastingLys van nedersettings in Suid-AfrikaOntkiemingRooiwaterProstaatklierRefentse MorakeTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinFritz WepperKoorsblaarSelfieAppel (sanger)NamibiëUniversiteit StellenboschVerkoueOos-KaapAarde se atmosfeerAleksei NawalniEkonomie van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogGewone tarentaalSkilpadWikisourceWhitey BassonSkildklierKasterolieByeboerderyJan BloukaasAlfabetKoningModernismeLimfvatstelselBelgiëNieuwoudtvilleSwitserlandSigaretCarike KeuzenkampSkrikkeljaarHondsdolheidNamakwalandVolumePlae van Egipte🡆 More