Libiese Burgeroorlog

Die Libiese Burgeroorlog van 2011 (Arabies: الحرب الأهليّة في ليبيّا عام 2011 / al-ḥarb al-ahlīyah fī Lībiyā ‘ām 2011) was 'n gewapende opstand in Libië.

Dit begin met betogings van die Libiese bevolking teen die regering van Moeammar al-Ghaddafi, wat reeds vir 42 jaar aan bewind was. Die opstand het later in 'n volskaalse burgeroorlog tussen regeringsmagte en die rebelle ontaard.

Libiese Burgeroorlog
الحرب الأهليّة في ليبيّا عام 2011
Libiese Burgeroorlog
Datum 15 Februarie 201120 Oktober 2011
Ligging Libië
Resultaat Omverwerping van Moeammar al-Ghaddafi se regering
  • Anti-Ghaddafi magte neem beheer van hulle groot Libiese stede.
  • Moeammar al-Ghaddafi is vermoor.
  • Die Nasionale Oorgangsraad aanvaar tussentydse beheer van Libië se regering.
  • 100 lande, die Verenigde Nasies, die Europese Unie en die Afrika-unie diplomaties erken die Nasionale Oorgangsraad as die enigste regerende gesag vir Libië.
Strydende partye
Libiese Burgeroorlog Nasionale Oorgangsraad

Libiese Burgeroorlog NAVO
Libiese Burgeroorlog Jordanië
Libiese Burgeroorlog Katar
Libiese Burgeroorlog Swede
Libiese Burgeroorlog Verenigde Arabiese Emirate

Libiese Burgeroorlog Regering van Libië
Bevelvoerders
Libiese Burgeroorlog Mustafa Abdul Jalil

Libiese Burgeroorlog Omar El-Hariri
Libiese Burgeroorlog Abdul Hafiz Ghoga
Libiese Burgeroorlog Mahmoud Jibril
Libiese Burgeroorlog Jalal al-Digheily
Libiese Burgeroorlog Omar El-Hariri
Libiese Burgeroorlog Suleiman Mahmoud
Libiese Burgeroorlog Abdul Fatah Younis (↑)
Libiese Burgeroorlog Khalifa Haftar
Libiese Burgeroorlog Mahdi al-Harati
Libiese Burgeroorlog Libya Abu Oweis
Libiese Burgeroorlog Libya Abdul Hassan
Libiese Burgeroorlog Khalid Shahmah


Libiese Burgeroorlog Anders Fogh Rasmussen
Libiese Burgeroorlog James G. Stavridis
Libiese Burgeroorlog Charles Bouchard
Libiese Burgeroorlog Ralph Jodice
Libiese Burgeroorlog Rinaldo Veri
Libiese Burgeroorlog Carter Ham


Libiese Burgeroorlog Lars Løkke Rasmussen
Libiese Burgeroorlog Helle Thorning-Schmidt
Libiese Burgeroorlog Knud Bartels
Libiese Burgeroorlog Stephen Harper
Libiese Burgeroorlog Marc Lessard
Libiese Burgeroorlog Nicolas Sarkozy
Libiese Burgeroorlog Édouard Guillaud
Libiese Burgeroorlog Silvio Berlusconi
Libiese Burgeroorlog Rinaldo Veri
Libiese Burgeroorlog Jens Stoltenberg
Libiese Burgeroorlog Harald Sunde
Libiese Burgeroorlog David Cameron
Libiese Burgeroorlog Sir Stuart Peach
Libiese Burgeroorlog Barack Obama
Libiese Burgeroorlog Carter Ham
Libiese Burgeroorlog Sam Locklear
Libiese Burgeroorlog Abdoellah II
Libiese Burgeroorlog Hamad bin Khalifa Al Thani
Libiese Burgeroorlog Sverker Göranson
Libiese Burgeroorlog Khalifa bin Zayed Al Nahyan

Libiese Burgeroorlog Moeammar al-Ghaddafi (↑)

Libiese Burgeroorlog Saif al-Islam Ghaddafi
Libiese Burgeroorlog Khamis al-Ghaddafi (↑)
Libiese Burgeroorlog Saif al-Arab al-Ghaddafi (↑)
Libiese Burgeroorlog Al-Saadi al-Ghaddafi
Libiese Burgeroorlog Abu-Bakr Yunis Jabr (†)
Libiese Burgeroorlog Abdullah Senussi
Libiese Burgeroorlog Massoud Abdelhafid
Libiese Burgeroorlog Baghdadi Mahmudi
Libiese Burgeroorlog Mahdi al-Arabi
Libiese Burgeroorlog Mohamed Abu Al-Quasim al-Zwai
Libiese Burgeroorlog Abuzed Omar Dorda
Libiese Burgeroorlog Khouidli Hamidi
Libiese Burgeroorlog Salih Rajab al-Mismari
Libiese Burgeroorlog Moussa Ibrahim
Libiese Burgeroorlog Rafi al-Sharif
Libiese Burgeroorlog Ali Sharif al-Rifi
Libiese Burgeroorlog Ali Kana
Libiese Burgeroorlog Awad Hamza
Libiese Burgeroorlog Bashir Hawadi
Libiese Burgeroorlog Mustafa al-Kharoubi
Libiese Burgeroorlog Nasr al-Mabrouk
Libiese Burgeroorlog Mansour Daw

Sterkte
17 000 20 000–40 000
Ongevalle
5 634–7 026 vermoor, 2 886–3 005 vermis 2 217–2 486 vermoor, 7 000 gevange
25 000–30 000 vermoor, 4 000 vermis

Die protesoptogte begin op 15 Februarie 2011 en is geïnspireerd deur soortgelyke opstande regoor die Arabiese wêreld, onder andere die Egiptiese Rewolusie en die Jasmynrewolusie in Tunisië. Die betogers eis dat Ghaddafi se bewind beëindig word en dat demokratiese verkiesings uitgeroep word.

Teen einde Februarie kondig die VN-Veiligheidsraad 'n wapenverbod teen Libië aan. Op 17 Maart word 'n resolusie aangekondig wat 'n oorvliegverbod bo Libië afdwing. Die Ghaddafi-regime kondig kort daarna 'n skietstilstand af, maar gaan terselfdertyd voort met militêre optredes, onder andere by Benghazi.

In Augustus 2011 word die bordjies verhang met die rebelle wat veld begin wen en stadig maar seker na Tripoli, die land se hoofstad, begin opruk. Teen 28 Augustus neem hulle die beheer van die hoofstad oor.

Op 20 Oktober 2011 het die Nasionale Oorgangsraad vir Moeammar al-Ghaddafi met die oorname van Sirte gevange geneem, maar hy het later aan sy wonde beswyk.

Verwysings

Tags:

ArabiesBurgeroorlogLibiëMoeammar al-Ghaddafi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rassisme in AfrikaNic de JagerVrouBedryfstelsel (inligtingstegnologie)GlasSwart nasionalismeTopsy SmithKankerKlankChatGPTGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogNarsistiese persoonlikheidsteuringYouTubeToekoms van die AardeBynierGesondheidDermpoliepLMagneetGasWillie JoubertVryheidsmanifesWikiLys van Suid-Afrikaanse skrywersVolhoubaarheidKarooLys van elemente volgens simboolNatuurlike hulpbronStollingsgesteenteSiekteSirkelJo BlackSarel Jacob PretoriusBreinvliesontstekingVoortrekkersHemelvaartRooipandaCradock-4LieweheersbesieFabelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansSwartrenosterTussenwerpselCalviniaFraktuurTaalBek-en-klouseerAngolese BurgeroorlogKoolhidraatWatersuiweringLys van bekende Suid-AfrikanersEweknienetwerkOplossing (chemie)HondMartin Luther King jr.PseudowetenskapTuisbladSweeds22 NovemberNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRacheltjie de BeerAbstraksie (rekenaarwetenskap)PoesD.J. OppermanNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMonopolyImpakte van toerismeVoedingSinkMigrasie van voëlsAfrikaanse WikipediaArendDaggaSamestellende afleidingBloedsomloopstelsel🡆 More