Leo Weinthal

Leo Weinthal was 'n Suid-Afrikaanse joernalis.

Hy is in 1865 in Graaff-Reinet gebore. Hy was verbonde aan nuusblaaie in die vroeë Johannesburg en Pretoria. Hy was die redakteur van die Krugergesinde Engelse tydskrif, Press en korrespondent vir The Times, Daily Telegraph en Reuters. Hy was 'n intieme vriend van president Paul Kruger. Na die Tweede Vryheidsoorlog vestig hy hom in Engeland en stig in 1902 die African World. Hy het The Story of the Cape to Cairo Rail and River Route in 1923 in vyf boekdele gepubliseer. Hy is in 1930 oorlede.

Bron

Tags:

Daily TelegraphEngelandGraaff-ReinetJohannesburgPaul KrugerPretoriaReutersSuid-AfrikaThe TimesTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jesus van NasaretAnilingusEnergieLigjaarSteve HofmeyrByvoeglike naamwoordBloeddrukDieregeluideBethalEmosieBart SimpsonKrimpvarkieAdolf HitlerVrymesselaryGewone kwikkieLuiaardManMenseregtedagLangste woordLPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStephanus Jacobus du ToitBloukraanvoëlTemperatuurregulering (biologie)Werkloosheid2023 Spaanse Grand PrixEekhoringMieliestronkGewone janfrederikCarles PuigdemontBoerperdNederlandsKonsentrasiekampWynand du ToitSonsteekBakterieKameraApokriewe boekeOpstand in die Warskou-ghettoOorkruipersNaboomTurksvyGrootkolmuskeljaatkatNagapieWortel (groente)Bipolêre gemoedsteuringSybel CoetzeeInsekDawidTongaatKolonoskopieShizuoka-prefektuurLys van visseTrigeminale neuralgieVoorsetselSkildklierNasionale VrouedagChristendomAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPornografiese akteurRassisme in AfrikaNetbalSkilpadLinuxSoweto-opstandBaarmoederLyfstraf in skoleErfenisdag (Suid-Afrika)Nelson MandelaJacob ZumaAborsieNiebinêre genderSkoonma-se-tongTegnologieVyfsterFamilie (verwantskap)🡆 More