Reuters

Reuters is 'n internasionale nuusagentskap met meer as 2 500 joernaliste in byna 200 lande.

Hulle hoofkantoor is in Londen in die Verenigde Koninkryk.

Reuters
Reuters
Reuters
Tipe Afdeling
Gestig 9 Julie 1851
Hoofkantoor Canary Wharf, Londen, EngelandVerenigde Koninkryk
SleutelpersoneStephen J. Adler (uitvoerende hoof)
Gebied bedienwêreldwyd
IndustrieNuusagentskap
Werknemers17 000
MoedermaatskappyThomson Reuters
Webwerfreuters.com
Reuters
Ingang van die Reutersgebou aan Times Square in New York Stad.
Reuters
Reuters se datasentrum in Londen.

Reuters was tot 2008 'n onafhanklike maatskappy, die Reuters Group plc, wat ook finansiële markdata verskaf het. Sedert die Thomson Corporation hulle in 2008 oorgekoop het is hulle deel van Thomson Reuters.

Reuters is op 9 Julie 1851 in Londen deur die Joodse immigrant Paul Julius Reuter gesig. Hy was van Duitsland afkomstig en die seun van die beroemde rabbie Reuter van Kassel. Hy versorg finansiële beriggewing vir beurse en beleggers in Parys, Brussel en Aken. Later versorg hy ook nie-ekonomiese nuus en open kantore in ander Europese lande en die Verenigde State.

In 1925 verkry die nasionale Britse Persburo 'n meerderheidsbelang in Reuters. Tydens die Tweede Wêreldoorlog kom die neutraliteit van die persburo as gevolg hiervan onder sterk druk. Daarna word die buro in 1941 tot 'n selfstandige maatskappy omvorm.

Reuters Media voorsien tans die gedrukte pers sowel as die oudiovisuele media van artikels en verslae. Wêreldwyd het Reuters byna 200 kantore en 17 000 werknemers. Finansiële beriggewing is steeds die nuusdiens se belangrikste fokus.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

LondenNuusVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondNasionale PartyBesoedelingVreesMasturbasieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOnderwys in Suid-AfrikaNasiebouKoekie (rekenaarwetenskap)ErfenisWoordeboek van die Afrikaanse TaalKobus LombardMaatskappyLys van Afrikaanse televisiereekseEkonomie van Suid-AfrikaLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandSelMartin Luther King jr.TandbederfWinnie Madikizela-MandelaAnglo-BoereoorlogAt BothaAntjie KrogWiskundige terminologieGeslagsgelykheidBrongitisParkinson se siekteHartaanvalBipolêre gemoedsteuringKrokodilWalt DisneyNoordwesJan van TonderDokterSendelingposisiePaasfeesPapegaaieRobbie WesselsDulcie van den BerghNarsismeHokkieMonopolieTafelbergEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLettergreepHelga UysGasGetalWilna SnymanBoelieryOlifantAluminiumHemelBesemMaagCarike KeuzenkampOos-KaapApostelTaalKoue OorlogEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKrugerwildtuinLys van oseane, seë en mereHemelvaartsdagMiltMis (weerkunde)Suid-Afrikaanse MenseregtekommissieLionel PetersonKommunismeEekhoringGreen PornoDuitslandNommertekenGeografie van Suid-AfrikaPseudowetenskapSuikersiekteIvan Zimmermann🡆 More