Lars Fredrik Svanberg

Lars Fredrik Svanberg (13 Mei 1805 – 16 Julie 1878) was 'n Sweedse chemikus en mineraloog.

Lars Fredrik Svanberg
Lars Fredrik Svanberg
mens
GeslagManlikWysig
Land van burgerskapSwedeWysig
Gegewe naamLarsWysig
Familie naamSvanbergWysig
Geboortedatum13 Mei 1805Wysig
GeboorteplekAdolf Fredriks parishWysig
Sterfdatum16 Julie 1878Wysig
SterfplekUppsala Cathedral AssemblyWysig
Plek begraweUppsala Old CemeteryWysig
VaderJöns SvanbergWysig
Broer of susterAdolf Ferdinand SvanbergWysig
BeroepchemikusWysig
WerkgewerUniversiteit van UppsalaWysig
Politieke amprektorWysig
Alma materUniversiteit van UppsalaWysig
Doktorale adviseurJöns Jacob BerzeliusWysig
Doktorale studentLars Fredrik NilsonWysig
Student vanJöns Jacob BerzeliusWysig
Lid vanRoyal Swedish Academy of SciencesWysig

Lewe

Hy is op 13 Mei 1805 in Stockholm, Swede, gebore as die seun van Jöns Svanberg. Hy was twee keer getroud. In 1836 is hy getroud met Augusta Roth en in 1859 met Baroness Frederica Augusta Stiernstedt. Hy sterf op 16 Julie 1878 in Uppsala, Swede.

Loopbaan

Hy was 'n student van Jöns Jacob Berzelius. Van 1853 tot 1874 was hy professor in chemie aan die Universiteit van Uppsala. In 1839 word hy lid van die Royal Swedish Academy of Sciences. Hy het ook 'n militêre loopbaan gehad, en is aangestel as onder-luitenant in die Sweedse vloot se meganiese korps. Sy pligte was die gehaltebeheer van kanonne en yster wat vir die Sweedse Vloot geproduseer was.

Erkenning

Die mineraal svalbergiet is na hom vernoem.

Eksterne skakels

Tags:

Lars Fredrik Svanberg LeweLars Fredrik Svanberg LoopbaanLars Fredrik Svanberg ErkenningLars Fredrik Svanberg Eksterne skakelsLars Fredrik Svanberg18051878ChemikusMineraloogSweedse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot DepressieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKlitorisSiekteMenslike penisgroottePaarl GimnasiumVrouKonsentrasiekampJo BlackHolocaustSkerpioenOorAsiëAfrika2024 Formule Een-seisoenHoofpynMoskouSkilpadHomofoonVoorvoegselVars waterCarike KeuzenkampHerpes simplexHartversakingGrondwet van Suid-AfrikaLys van WêrelderfenisgebiedeMaagsweerMensPaddaRenosterInflasieKrapHadedaMacintoshKolitisSkildklierVryheid van spraakAfrikaansRobbeneilandKasterolieBlackie Swart (sanger)Kappie (skryfteken)MantisKindersiektesWebblaaierSjibboletPinksterRooikatVier temperamenteSelfstandige naamwoordIndustriële RevolusieHoutAntoniemGesagVingerseksAntjie SomersXHTMLNasionale lied van Suid-AfrikaIntensiewe vormLys van elemente volgens simboolBaby ReindeerKlinkerDurbanLeonardo da VinciKoos KombuisNederlandsOppervlakteAfrikaanse WikipediaMagda van BiljonOnderhandelinge om apartheid te beëindigOmgewingsgesondheidDrake (musikant)Vitamien DFrankrykMetafoor🡆 More