Khmer

Khmer (ភាសាខ្មែរ, of meer formeel ខេមរភាសា ), soms ook Kambodjaans genoem, is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 14 miljoen mense in Kambodja, Viëtnam, Thailand en Laos gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Khmer (volk).

Khmer is die amptelike taal van Kambodja en is verwant aan Viëtnamees. Dit is ná Viëtnamees die tweede mees gesproke Austro-Asiatiese taal en die vierde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees, Thai en Birmaans. Khmer word in die Khmer-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Khmer
ភាសាខ្មែរ / ខេមរភាសា
Gepraat in: Vlag van Kambodja Kambodja
Vlag van Viëtnam Viëtnam
Vlag van Thailand Thailand
Vlag van Laos Laos 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 14 miljoen (moedertaal)
1 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Austro-Asiaties
 Mon-Khmer
  Khmer 
Skrifstelsel: Khmer-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Kambodja Kambodja
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: km
ISO 639-2: khm
ISO 639-3: khm 
Verspreiding van Khmer
Khmer
Die woord "Khmer-skrif" in Khmer-skrif

Die alternatiewe benaming van die Austro-Asiatiese tale – Mon-Khmer-tale – is van die twee tale Mon en Khmer afgelei.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Khmer 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Khmer

Tags:

Amptelike taalAustro-Asiatiese taleBirmaansBrahmi-skrifIndiese skriffamilieIndo-ChinaKambodjaLaosTaalThaiThailandViëtnamViëtnamees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VigsShakaEuropaBernice WestHeks van HexrivierAssonansieLys van bekende Suid-AfrikanersPreseminale vloeistofBalletJeuksiekteGrondAborsie in Suid-AfrikaGeskiedenis (vakgebied)Hector PietersonKaapstadse waterkrisis 2015-2018WolkKrokodilDemi Lee MooreProksemikaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKoos du PlessisVoëlVierde Industriële RevolusieAluminiumSoweto-opstandWortelKameelperdKriekVoornaamwoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSwawelHomofoonPapierNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGroot-VisrivierLimpopo (rivier)SeksDonkieSteenkoolHeidelberg, GautengTweede WêreldoorlogOorstromingBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Duitse maselsLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVulvaJaco JacobsNavorsingSonnetDroomKommunikasieGreen PornoTopsy SmithDramaDrakensbergeSiekteVraag en aanbodLAlliterasieStudievaardighedeTelevisieAardbewingSokkerVersoeningsdagJakkalsGrootste rampe in Suid-AfrikaE-posYsbeerRefleksieDuitsMadison IvyMaroela MediaSuid-Afrikaanse ReserwebankLys van Suid-Afrikaanse musikanteRym🡆 More