Viëtnamees

Viëtnamees (tiếng Việt) is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 68 miljoen mense in Viëtnam, Australië, Frankryk, Kambodja, Kanada, Laos, die Republiek China op Taiwan, die Verenigde State en die Volksrepubliek China gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien gerus Viëtnamese.

Viëtnamees is die amptelike taal van Viëtnam en is verwant aan Khmer. Dit is voor Khmer die mees gesproke Austro-Asiatiese taal en die belangrikste inheemse taal van Indo-China. Sedert die Franse koloniale tydperk word Viëtnamees met 'n gemodifiseerde Latynse alfabet geskryf.

Viëtnamees
tiếng Việt
Gepraat in: Vlag van Viëtnam Viëtnam
Vlag van Australië Australië
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Kambodja Kambodja
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Laos Laos
Vlag van Republiek van China Republiek van China
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 68 miljoen 
Rang: 20
Taalfamilie: Austro-Asiaties
 Mon-Khmer
  Việt-Mường
   Viëtnamees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Viëtnam Viëtnam
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: vi
ISO 639-2: vie
ISO 639-3: vie 
Verspreiding van Viëtnamees
Viëtnamees
Verspreiding van Viëtnamees as 'n moedertaal

Verwysings

Eksterne skakels

Viëtnamees 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Viëtnamees

Tags:

Amptelike taalAustraliëAustro-Asiatiese taleFrankrykFranse koloniale rykIndo-ChinaKambodjaKanadaKhmerLaosLatynse alfabetRepubliek ChinaTaalTaiwan (eiland)Verenigde State van AmerikaViëtnamVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonViëtnamoorlogOrale seksDurbanPersRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SeksSlag van Cuito CuanavaleBurgerregteCheslin KolbeOplossing (chemie)Hector PietersonShakaAB de VilliersErica BoyerProteaVrystaatRudi ClaaseSuurreënTemperatuurEkonomie van Suid-AfrikaBreyten BreytenbachBorsStikstofSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureYsbeerSint JorisdagHartaanvalRenosterFamilie (verwantskap)VreesNierversakingMaselsAfrikaanse taalleerKwaZulu-NatalJagluiperdKolorektale kankerAarverkalkingSuid-SothoKindermishandelingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSendelingposisieMurunwa MakwarelaBosluisbytkoorsHartDansSeksuele opwekkingDesimale breukeVoorsetselRob HersovGeskiedenis van kindermishandelingPampoentjiesSeptimius AwardsHartversakingMantisDistrik SesMaagsweerJeugdagAardeCorioliskragSatellietMotorvoertuigLongontstekingKonsentrasiekampMenstruasieLiefdeJeuksiekteChatGPTBysteekTierLys van kinderspeletjiesHeidelberg, GautengProstaatkankerHulpwerkwoord🡆 More