Thai

Thai (ภาษาไทย, phasa thai luister (hulp·inligting)) is 'n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 20 miljoen mense in Thailand gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Thai (volk).

Thai is die amptelike taal van Thailand en is verwant aan Laosiaans. Dit is voor Laosiaans die mees gesproke Tai-Kadai-taal en die tweede belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees. Thai word in die Thai-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Thai
ภาษาไทย phasa thai
Gepraat in: Vlag van Thailand Thailand 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 20 miljoen (moedertaal)
40 miljoen (tweede taal) 
Rang: 45
Taalfamilie: Tai-Kadai
 Kam-Tai
  Tai
   Thai 
Skrifstelsel: Thai-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Thailand Thailand
Gereguleer deur: Die Koninklike Instituut
Taalkodes
ISO 639-1: th
ISO 639-2: tha
ISO 639-3: tha 
Verspreiding van Thai
Thai
Die woord "Thai-skrif" in Thai-skrif

Verwysings

Eksterne skakels

Thai 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Thai

Tags:

Amptelike taalBrahmi-skrifIndiese skriffamilieIndo-ChinaLaosiaansLêer:Th-phaasaathai.oggTaalTai-Kadai-taleTh-phaasaathai.oggThailandViëtnameesWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolkOnderwysJana CilliersNG gemeente JansenvilleGautengPerdebyeLys van oseane, seë en mereKunsmatige algemene intelligensieGevolge van aardverwarming op oseaneKragopwekkingBynierWater (molekuul)KunsLys van bekende Suid-AfrikanersLeah van NiekerkVloeistofXenofobieCarles PuigdemontVaste stofMaagdelikheidRooibokMelaatsheidVerkleurmannetjieGawes van die Heilige GeesDolfynLiewe HeksieWerkersdagAlice MunroOrthopteraDulcie van den BerghKokketielCarike KeuzenkampByvoeglike naamwoordPlantStresStaalMierleeuMalariaGeskiedenis van die BoererepubliekeSkaakKletsrymKarooAfrikaanse Protestantse KerkAfrikaanse WikipediaMagda van BiljonRenosterWindDieretuinSendelingposisieNatuurbewaringVergelykings (taalkunde)GeboorteVerstedelikingDoelwitSkilpadHolocaustTrevor NoahNatuurrampJan CombrinkPoesVlag van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansLionel PetersonInsekMenseregtedagTafelbergAkkedisBesoedelingJohannesburgPretoria🡆 More