Volk Khmer

Die Khmer (Khmer: ខ្មែរ , Noord-Khmer: ), soms ook Kambodjane genoem, is 'n nasie en etniese groep inheems aan Kambodja en die aangrensende lande van Suidoos-Asië, veral Thailand en Viëtnam.

Hulle vorm die titulêre nasie van Kambodja en maak omtrent 90% van Kambodja se bevolking uit.

Khmer

Volk KhmerVolk KhmerVolk KhmerVolk KhmerVolk KhmerVolk Khmer
Volk KhmerVolk KhmerVolk KhmerVolk KhmerVolk Khmer


Totale bevolking: ca. 12 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Kambodja Kambodja 9,3–13,7 miljoen

Vlag van Thailand Thailand ~1,2 miljoen
Vlag van Viëtnam Viëtnam 1–1,4 miljoen
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 276 667
Vlag van Frankryk Frankryk 80 000
Vlag van Kanada Kanada 25 245
Vlag van Australië Australië 25 000
Vlag van Maleisië Maleisië 11 381
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 10 000
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 918
Vlag van Republiek van China Republiek van China 6 000
Vlag van Laos Laos 3 900
Vlag van België België 3 500
Vlag van Duitsland Duitsland 3 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 1 000

Taal: Khmer
Geloofsoortuiging: Volk Khmer Theravada-Boeddhisme
Verwante etniese groepe: Ander Mon-Khmer-volke soos Mon en Wa
Volk Khmer
Verspreiding van etniese groepe in Kambodja in 1972

Die Khmer behoort tot die Mon-Khmer-volke en praat Khmer as moedertaal wat saam met Viëtnamees tot die Austro-Asiatiese tale behoort.

Die Khmer is hoofsaaklik aanhangers van die Theravada-Boeddhisme, byna 95% volgens die laaste skatting in 2010, gevolg deur klein minderhede soos Moslems, Hindoes en Christene.

Wêreldwyd leef sowat 12 miljoen Khmer, waarvan sowat 1,2 miljioen in Thailand en omtrent tussen 1 en 1,4 miljioen in Viëtnam, waar hulle tot een van die 54 amptelik erkende etniese groepe behoort. Naas Viëtnamese, Tai en Thai vorm Khmer die vierde grootste etniese groep in Viëtnam.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepKambodjaKhmerNasieSuidoos-AsiëThailandViëtnam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeweldAluminiumLeierJakkalsWesterse filosofieHigiëneMisdaadKaapse VlakteBruin menseBosluisbytkoorsDemografie van Suid-AfrikaSaartjie BaartmanFrederik Willem de KlerkHortologieVryheidsmanifesBorskankerVaginale kankerLimfvatstelselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GeslagsgelykheidTydsonePlastiekAkroniemLys van Afrikaanse skrywersChemiese verbindingPseudowetenskapKommunismeRob HersovInsekAtoomGroot TrekKommunikasieWortelJode in Suid-AfrikaReënspinnekopBeleggingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTamatie1913ItaliëMorfeemWikipediaMadison IvyWaterbesoedelingBreinvliesontstekingGenitale vratTweede VryheidsoorlogEskomKrokodilAnrich HerbstStokely CarmichaelBybelDiatomiese molekuulVraag en aanbodKalenderKitaarRenosterMonumentSelfoonDuitslandWoudKankerArmoedeSlawernyKatBosvarkGedigSwangerskapTermiese geleidingsvermoëTuberkuloseMiddelmisbruikInvloed van vigs op die ekonomieNedersetting🡆 More