Birmaans

Birmaans (မြန်မာစာ, mranma ca vir die geskrewe taal, en , mranma ca.ka: vir die gesproke taal) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word.

Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-ChinaViëtnamees en Thai. Birmaans word in die Birmaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Birmaans
မြန်မာစာ / မြန်မာစကား
Gepraat in: Vlag van Mianmar Mianmar
Vlag van Bangladesj Bangladesj 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 32 miljoen (moedertaal)
10 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Lolo-Birmaans
   Birmaans 
Skrifstelsel: Birmaanse skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Mianmar Mianmar
Gereguleer deur: Mianmar-taalkommissie
Taalkodes
ISO 639-1: my
ISO 639-2: mya
ISO 639-3: mya 
Verspreiding van Birmaans

Verwysings

Birmaans 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Birmaans

Tags:

Amptelike taalBangladesjBrahmi-skrifIndiese skriffamilieIndo-ChinaMianmarTaalThaiTibeto-Birmaanse taleViëtnamees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

E-posMensKunsBloeddrukPikkewynOlifantKopieregPaddaLys van elemente volgens simboolWaterpokkiesC.J. LangenhovenOseaanRooilipslangIndiëEugenetikaRefleksieInfeksieAnrich HerbstVersamelnaamWitbankDie ontstaan van die dramaBloemfonteinVulvaLidwoordEiffeltoringKonjunktivitisHartversakingDemi Lee MooreRenteFrankrykNamibiëVincent van GoghMagnesiumLugbesoedelingTemperatuurGrootste rampe in Suid-AfrikaDokterZoeloeGeslagsgelykheidNedersettingLimpopo (rivier)Kolorektale kankerJan van RiebeeckKultuurSenuweestelselVeelvoudige sinWatersuiweringElektrodeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVrouKonsentrasiekampLiefdeMigrasie van voëlsAfrikaanse taalleerOnderwerp (taalkunde)Byvoeglike naamwoordSonnetSeksposisieLys van Afrikaanse rolprenteTydWerkwoordHoopSkilpadTarentaleMidde-OosteKoperDonderstormFacebook633BoerboelKernkragGoogleBeesvleisJaco Jacobs🡆 More