Kalksteen: Sedimentêre gesteentes bestaanse uit die chemiese stof kalsiumkarbonaat

Kalksteen (Kalsiumkarbonaat CaCO3) is 'n soort karbonaat sedimentêre gesteentes wat die hoofbron van die materiaal kalk is.

Kalksteen
Kalksteen: Sedimentêre gesteentes bestaanse uit die chemiese stof kalsiumkarbonaat
Subklas vankarbonaatgesteenteWysig
Materiale gebruikKalsiet, AragonietWysig
Pryse ontvangGesteente van die JaarWysig
Het effekkalksteen blootstellingWysig
NIOSH Pocket Guide ID0369Wysig
Gekarakteriseer deurhigroskopieWysig

Dit bestaan meestal uit die minerale kalsiet en aragoniet, wat verskillende kristalvorme van CaCO3 is. Kalksteen vorm wanneer hierdie minerale uit water presipiteer wat opgeloste kalsium bevat. Dit kan deur beide biologiese en niebiologiese prosesse plaasvind, hoewel biologiese prosesse, soos die ophoping van korale en skulpe in die see, was waarskynlik in die afgelope 540 miljoen jaar belangriker. Kalksteen bevat dikwels fossiele wat aan wetenskaplikes inligting verskaf oor antieke omgewings en oor die evolusie van lewe.

Ongeveer 20% tot 25% van sedimentêre gesteentes is karbonaatgesteentes, en die meeste hiervan is kalksteen. Die oorblywende karbonaatgesteente is meestal dolomiet, 'n naverwante gesteente, wat 'n hoë persentasie van die mineraal dolomiet CaMg(CO3)2 bevat.

Bronnelys

  • Boynton, Robert S. (1980). Chemistry and Technology of Lime and Limestone. Wiley. ISBN 0-471-02771-5.

Verwysings

Tags:

AfsettingsgesteenteAragonietEvolusieFossielKalsietKalsiumkarbonaatMinerale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone breukeVlinderKolonialismeWikipediaTaalRenosterKweekhuisgasUnited Democratic FrontDesimale breukeBoerboelCorioliskragInternetSamestellende afleidingDolfynKarpaletonnelsindroomPersentasieJazzMaatskappyMaselsLeah van NiekerkGrootste rampe in Suid-AfrikaPenisVryheidsdagAngolese BurgeroorlogGrondbesoedelingEngelsRuslandKorrupsieNederlandSlawernyMusieksimboleKoolstofAkademiaOrgasmeEwenaarJuraKolonisasieJohnny Rapid20ste eeuSirkelBloeddrukLetterlike en figuurlike taalgebruikSinsbouOlimpiese SpeleStaat PalestinaBybelSuider-AfrikaSuid-Afrikaanse randAntoniemDramaPeriodieke tabelDepressie (gemoedstoestand)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KoolhidraatHoofstadWoordeboek van die Afrikaanse TaalStruktuur van die AardeVersamelnaamVierde Industriële RevolusieJohann de LangeRacheltjie de BeerKappie (skryfteken)KnysnaMurraysburgBurgerregteAtleetvoetMagnetismePolisieSjimpanseeOntdekking van die chemiese elementeNierversakingSnaarinstrumentBeëdigde verklaringBerilliumNarsismeGreta ThunbergDuitse masels🡆 More