Kalsiet

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Kalsiet" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Kalsiet
    Kalsiet (ook bekend as kalkspaat) is 'n mineraal met formule CaCO3. Dit is een van die vorms waarin kalsiumkarbonaat as mineraal aangetref word. Die ander...
  • Thumbnail for Kalsiumkarbonaat
    CaCO3. Dit is 'n algemene stof wat in gesteentes voorkom as die minerale kalsiet en aragoniet, veral in kryt en kalksteen, eierdoppe, buikpotige skulpe...
  • Thumbnail for Stalaktiet
    soos water daarvan afdrup en kalsiet neergelê. Stalaktiete en stalagmiete kan soms aan mekaar vasgroei om 'n soliede kalsiet-kolom te vorm. Stalagmiet (en)...
  • Thumbnail for Stalagmiet
    soos water daarop drup en kalsiet neergelê. Stalagmiete en stalaktiete kan soms aan mekaar vasgroei om 'n soliede kalsiet-kolom te vorm. Stalaktiet (en)...
  • Thumbnail for Dubbelbreking
    bekendste kristalle wat dubbelbreking vertoon is die yslandspaat vorm van kalsiet. Hulle dubbelbreking is sterk en eenassig. Indien 'n ligstraal daarop val...
  • Thumbnail for Aragoniet
    Aragoniet is 'n mineraal wat naas kalsiet een van die vorme van kalsiumkarbonaat is. Aragoniet is metastabiel by normale temperatuur en druk. Dit word...
  • Thumbnail for Skulp
    maar daar is uitsonderings. Oesters gebruik kalsiet en daar is selfs klamme en slakke wat beide kalsiet en aragoniet aanwend, gewoonlik in lae. Skulpe...
  • Thumbnail for Galeniet
    met piriet, markasiet, chalkopiriet en sfaleriet voor, soms ook saam met kalsiet, kwarts, dolomiet en vloeispaat. "mindat 1641" (in Engels). Geargiveer...
  • Thumbnail for Marmer
    'n metamorfe gesteente wat vir meer as 50% vol. karbonaatminerale soos kalsiet of dolomiet bestaan. Marmer word gevorm wanneer kalksteen aan hoë temperature...
  • Zn4Al2CO3(OH)12·3H2O. Dit kom voor as wit heksagonale kristalle wat geassosieer word met kalsiet wat in holtes in Carrara-marmer van die Italiaanse Alpe voorkom, en word...
  • Thumbnail for Haueriet
    ekstrusiewe klippe. Dit word dikwels saam met swawel, realgar, gips en kalsiet gevind. Van die vondsplekke is Kalinka naby Banksá Bystrica in Slowakye...
  • Thumbnail for Kadmiumkarbonaat
    chemiese formule CdCO3. Kadmiumkarbonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (strukturbericht-klassifikasie G01). Dit word in die natuur as...
  • Thumbnail for Dolomiet
    die een deur die ander. Dit is in teenstelling tot wat in magnesiumryke kalsiet gesien word. Dolomiet is een van die volopste karbonate in sedimentêre...
  • Thumbnail for Nikkel(II)karbonaat
    heksahidraat NiCO3.6H2O. Watervye nikkel(II)karbonaat kristalliseer in die kalsiet-struktuur (G01 in die strukturbericht-klassifikasie). "MSDS". Fisher. Besoek...
  • porieruimte heeltemal of gedeeltelik met ʼn neerslag van minerale soos opaal, kalsiet of hematiet gevul. Dit gebeur ook dat daar ʼn uitbouing van die klonte plaasvind...
  • geëksperimenteer op die temperatuurafhanklikheid van die soliede oplossing tussen kalsiet en dolomiet (Newton, 1989). Sy navorsing het hom gelei om te eksperimenteer...
  • Thumbnail for Magnesium-26
    gesteentes kan die afwyking nog baie groter wees. In monsters wat volop kalsiet bevat, word waardes van -5,57 tot -1,04 ‰ aangetref. Die standaard wat...
  • Thumbnail for Sinkkarbonaat
    die metaal vry te stel. Sinkkarbonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (G01 in die strukturbericht-klassifikasie.) "MSDS". Pubchem NIh...
  • Thumbnail for Hemimorfiet
    waar dit as sekondêre mineraal gevind word, dikwels saam met smithsoniet, kalsiet en willemiet. Dit word op heelparty plekke gevind, byv. in die Verenigde...
  • Thumbnail for Kalksteen
    hoofbron van die materiaal kalk is. Dit bestaan meestal uit die minerale kalsiet en aragoniet, wat verskillende kristalvorme van CaCO3 is. Kalksteen vorm...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsTierSuid-AfrikaSeksMaselsBeeldspraakNoorweëPeach van PletzenUniondaleRockmusiekFormule EenLys van Griekse mitologiese figureTierboskatGravis-aksenttekenBakterieSoortnaamPandjabiRina HugoVigsIron ManLys van Afrikaanse rolprenteVormDemokrasieSagtewareCarles PuigdemontPornografiese subgenresHondsdolheidRussiesNadia ValvekensKambodjaMajaTropiese sikloonLys van Suid-Afrikaanse musikanteAardeAtheneKatastrofiese beseringsReddingskakeOutismeZLys van Suider-Afrikaanse soogdierePlae van EgipteNelson MandelaNazi-DuitslandTogoVoortrekkermonumentHepatitis BWiskundige terminologieRooijakkalsLouis GussProstitusieEb3Letterlike en figuurlike taalgebruikBroodbomeGeelsugAntieke EgipteAfrikaanse wielewaalAfrikaanse woordelys en spelreëlsProtestantismePenisVrye toegangPornografiese akteurBoodskapGerard MoerdykAfkortingBrugSuidwesdoringKlem-in-die-kaakBegrotingBiljoenKaartVerkoueVoorvoegselEthiopiëKoalaLouise LombardWhat is A Dscr Loan?🡆 More