Kalsiumkarbonaat: Chemiese verbinding

Kalsiumkarbonaat is 'n kalsiumsout van koolsuur.

Die stof se chemiese formule is CaCO3.

Eienskappe

Algemeen

Naam Kalsiumkarbonaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Kalsiumkarbonaat: Vorming, Verwering, Optiese eienskappe
Chemiese formule CaCO3
Molêre massa 100,09 [g/mol]
CAS-nommer 471-34-1  
Voorkoms Wit vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes a=4,989; c=17.062 Å; (heks.) Z=6 (kalsiet)

a=4,959; b=7.968; c=5,741 Å; Z=4 (aragoniet)  

Ruimtegroep romboedries R͞3c (kalsiet)

ortorombies Pmcn (aragoniet)  

Nommer 167
Smeltpunt 825 °C
Kookpunt
Digtheid 2,7-2,9 (rel)
Oplosbaarheid 13 [mg/L] 
Ksp 2,8 10-9 
Brekingsindeks dubbelbrekend (kalsiet) no=1.6557, ne=1.4852 @630nm 
Hardheid 3 Mohs (kalsiet)

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar 
LD50 6450 [mg/kg] (oraal in rotte)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Kalsiumkarbonaat: Vorming, Verwering, Optiese eienskappe Chemie

Dit is 'n algemene stof wat in gesteentes voorkom as die minerale kalsiet en aragoniet, veral in kryt en kalksteen, eierdoppe, buikpotige skulpe, skulpvisskelette en pêrels.

Kalsiumkarbonaat word al baie eeue in die bounywerheid gebruik, byvoorbeeld in portlandsement.

Vorming

Kalsiumkarbonaat kan vorm uit ongebluste kalk en koolstofdioksied

      Kalsiumkarbonaat: Vorming, Verwering, Optiese eienskappe 

Of uit gebluste kalk en koolstofdioksied:

      Kalsiumkarbonaat: Vorming, Verwering, Optiese eienskappe 

Verwering

In aanwesigheid van water kan kalsiumkarbonaat self verder reageer met koostofdioksied om kalsiumbikarbonaat te vorm

      Kalsiumkarbonaat: Vorming, Verwering, Optiese eienskappe 

Omrede die bikarbonaat beter oplosbaar is as die karbonaat kan hierdie reaksie tot verwering lei van gesteentes soos kryt wat uit kalsiumkarbonaat bestaan. Die opgeloste kalsiumbikarbonaat kan in die grondwater deursyfer en in grotte druipsteen vorm, as stalagmiete en stalaktiete, soos dit gebeur in Suid-Afrika se Kangogrotte.

Optiese eienskappe

Kalsiumkarbonaat: Vorming, Verwering, Optiese eienskappe 
'n Kalsietkristal wat sy dubbelbreking vertoon

Groot kristalle van kalsiet kom in die natuur voor, veral op Ysland. In die sigbare en naby-infrarooigebied is hulle deursigtig, maar sterk dubbelbrekend. Die kristal is negatief eenassig en dit word toegepas as polariseerder in hierdie golflengtegebied. Dit is moontlik om kwartgolflengteplaatjies daaruit te maak wat liniêrgepolariseerde lig omsit in sirkulêrgepolariseerd.

Verwysings

Tags:

Kalsiumkarbonaat VormingKalsiumkarbonaat VerweringKalsiumkarbonaat Optiese eienskappeKalsiumkarbonaat VerwysingsKalsiumkarbonaatKoolsuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ByProtea2001BalletVraag en aanbodIronieVerkragtingLika BerningRenaissanceNaaldekokerCradock-4PinksterLabia (geslagsdele)Sarel Jacob PretoriusKlopjagBruto binnelandse produkSeilvaartGasHoenderKweekhuiseffekReg tot ‘n gesonde omgewingErfenishulpbronStikstofAkuutDesimale breukeDigtheidOrale seksNederduitse Gereformeerde KerkDieregeluideSelfoonHolocaustHeidelberg, Gauteng633ViëtnamSowjetuniePersentasieEnkelvoudige sinDigvormSiya KolisiSwedeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitGroepsgebiedewetAngolese BurgeroorlogLeeuElektrolietSpreeuDuitse maselsBosluisbytkoorsTekstielKindersiektesPablo PicassoVersamelnaamSamestellende afleidingSpinnekopNasionale VrouedagRudi ClaaseVerlede tydVaalrivierAkroniemKoppeltekenKarooLondenSosiale mediaNadia ValvekensGrondNag van die lang messeNavorsingBloeddrukWatersuiweringJewgeni PrigozjinGroot DepressieVleiland🡆 More