Jong Stervoorwerp

’n Jong stervoorwerp (JSV) is ’n ster in die vroeë stadium van ontwikkeling.

Hulle kan in twee groepe verdeel word: protosterre en voorhoofreekssterre.

Jong Stervoorwerp Jong Stervoorwerp
V1331 Cyg, ’n JSV wat deur ’n refleksienewel omring word.

Klassifikasie volgens spektrale energieverspreiding

’n Ster vorm deur die ophoping van materie wat uit ’n sirkumstellêre skyf in die protoster val. Materie in die skyf is koeler as die protoster se oppervlak en dit straal dus lig teen langer golflengtes uit. So word ’n oormaat infrarooi uitgestraal. Namate die materie in die skyf opraak, neem die infrarooi af.

JSV's word dus gewoonlik in stadiums van evolusie geklassifiseer volgens die daling in die verspreiding van hulle spektrale energie in die middel-infrarooi. Daarvoor word ’n stelsel gebruik wat in 1987 deur Lada geskep is. Hy het drie klasse voorgestel (I, II en III), geskoei op die waardes van intervalle van spektraalindeks Jong Stervoorwerp :

Jong Stervoorwerp .

Hier is Jong Stervoorwerp  die golflengte en Jong Stervoorwerp  die lugstroomdigtheid.

Die Jong Stervoorwerp  word bereken in die golflengte-interval van 2,2-20 Jong Stervoorwerp  (naby- en middelinfrarooistreek). Andre et al. het in 1993 ’n klas 0 ontdek: voorwerpe met sterk submillimeter-emissies, maar baie flou by Jong Stervoorwerp . Greene et al. (1994) het ’n vyfde klas van "platspektrum"-bronne bygevoeg.

  • Klas 0-bronne – onwaarneembaar by Jong Stervoorwerp 
  • Klas I-bronne het Jong Stervoorwerp 
  • Platspektrum-bronne het Jong Stervoorwerp 
  • Klas II-bronne het Jong Stervoorwerp 
  • Klas III-bronne het Jong Stervoorwerp 

Dié klassifikasiestelsel weerspieël rofweg ’n evolusionêre volgorde. Die meeste Klas 0-bronne ontwikkel tot die Klas I-stadium en verloor hulle sirkumstellêre skyf. Eindelik word hulle opties sigbaar as voorhoofreekssterre.

Klas II-voorwerpe het sirkumstellêre skywe en stem rofweg ooreen met die klassieke T Tauri-sterre, terwyl Klas III-sterre hulle skywe verloor het en min of meer met T Tauri-sterre met swak lyne ooreenstem. Sterre in ’n tussenstadium, waar skywe net teen langer golflengtes waargeneem kan word (byvoorbeeld by Jong Stervoorwerp ), is bekend as oorgangskyfvoorwerpe.

Klassifikasie volgens massa

Drie stadium word geïdentifiseer: swaar JSV's, JSV's met ’n gemiddelde massa en bruindwerge.

Verwysings

Skakels

  • Jong Stervoorwerp  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Jong Stervoorwerp Klassifikasie volgens spektrale energieverspreidingJong Stervoorwerp Klassifikasie volgens massaJong Stervoorwerp VerwysingsJong Stervoorwerp SkakelsJong StervoorwerpProtosterSterVoorhoofreeksster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van Cuito CuanavaleAnna Maxwell MartinSwartbewussynsbewegingProvensaalsOrganismeJakkalsLucie DebayWikibooksVarkgriepArmoede2021Hendrik VerwoerdPolitieke partyClint EastwoodCesca-stoelWaarheid-en-versoeningskommissieTafelbergMenseregteGeelsugTsoenamiMusieksimboleBloumarlynSeksuele omgangSenuweestelselUniversiteit van AmsterdamDuitslandHemelvaartsdagOlifantPieter KoenSamuel PepysNierAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKilogreepHerpes simplexWerkersdagTerblanche JordaanMetaalSeismologieIndira GandhiKoninkryk van die NederlandeLinuxTupac ShakurJSebokengMantisBaardskeerder-spinnekopJan van RiebeeckDuitse maselsNaamvalEngelsJames AlexanderLys van Griekse mitologiese figureMangaDatiefDikdermMiltBakterieTweede WêreldoorlogKleurOnderhandelinge om apartheid te beëindigBruin huisslangBoogsekondeNatriumWylie-transliterasieLiewe HeksieKoorsLys van Afrikaanse rolprenteInfeksieVolwasseneMarioAmy KleinhansOos-KaapAnnapolisBeeldsensorVryheidsdagWêrelderfenisgebiedMieliestronkAlan Rickman🡆 More