Kilogreep

'n Kilogreep (Engels: kilobyte), afgekort kB, is 1000 grepe.

Vroeër was met 1 kB dikwels 1024 grepe bedoel, maar die gebruik neem af sedert die nuwe standaard vir binêre voorvoegsels in gebruik geneem is.

Hoeveelhede van grepe
SI-voorvoegsels Binêre voorvoegsels
Simbool
(naam)
Standaard-
gebruik
Historiese
gebruik
Simbool
(naam)
Waarde
kG (kilogreep) 10001=103 10241 KiG (kibigreep) 210
MG (megagreep) 10002=106 10242 MiG (mebigreep) 220
GG (gigagreep) 10003=109 10243 GiG (gibigreep) 230
TG (teragreep) 10004=1012 10244 TiG (tebigreep) 240
PG (petagreep) 10005=1015 10245 PiG (pebigreep) 250
EG (eksagreep) 10006=1018 10246 EiG (eksbigreep) 260
ZG (zettagreep) 10007=1021 10247 ZiG (zebigreep) 270
YG (jottagreep) 10008=1024 10248 YiG (jobigreep) 280

1024 B word nou 'n kibigreep genoem, afgekort KiB. 1000 kB heet 'n megagreep, 1024 KiB word 'n mebigreep genoem.

Een kilogreep van inligting kom ongeveer ooreen met:

  • 'n halwe bladsy teks (in A4-formaat)
  • gekompakteerde digitale lêer van 0,3 sekondes klank teen telefoonkwaliteit
  • 'n klein prentjie : Kilogreep

Tags:

EngelsGreep

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkPriemgetalDriedimensioneelMosambiekkanaalDistrik SesAngolese BurgeroorlogLuiperdKlimaatBTWSpysverteringstelselLabia (geslagsdele)HortologieNasionale PartyLys van elemente volgens simboolBelastingKaapstadWoudGordelroosSeevlakPussy RiotVakbondBeaufortskaalWêreldwye webDrakensbergeSelfstandige naamwoordWêreld- Ekonomiese ForumVaginaAfrikaansNicole StraussAardverwarmingMarie AntoinetteJohannes MeintjesMusieksimboleSoogdierHondVlag van Suid-AfrikaMiddeloorontstekingCheslin KolbeKasteel die Goeie HoopAsiëRekeningkundeKolorektale kankerNetbalPersoonlikheidPrivaat maatskappyBaälBlourokkeVormLGeloftedagWitbloedselKaapse VlakteRenaissanceAanpassingskapasiteitPaasfeesNasionalismeSeekoeiSekondêre sektor van die ekonomieDigvormLoftus MaraisMiltRosa ParksPrimêre sektor van die ekonomieFinale OplossingKunsmatige intelligensieHartseerSwartkwasmuishondSwangerskapNiemetaalCholeraJan van RiebeeckWoordSeksuele opwekkingPad na jou hartKonjunktivitisTatoeëermerk🡆 More