Bloumarlyn: Makaira nigricans, die bekendste sportvis

Die bloumarlyn (Makaira nigricans) is die bekendste sportvis en kom in al drie oseane van die wêreld voor.

In Suid-Afrika kom die vis meer aan die ooskusgebiede voor, veral noord van Durban, met Sodwanabaai een van die bekendste plekke van waar die vis gevang word. Die vis word beskou as die vinnigste van die marlyne. In Engels staan die vis bekend as Blue marlin.

Bloumarlyn
Bloumarlyn: Voorkoms, Gewoontes, Sien ook
'n Manlike bloumarlyn.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Makaira
Spesie:
M. nigricans
Binomiale naam
Makaira nigricans
Lacépède, 1802
Bloumarlyn: Voorkoms, Gewoontes, Sien ook
Verspreiding

Voorkoms

Die vis is groot met 'n lang lyf wat donkerblou aan die bokant is terwyl die sye en pens silwerwit is. Die pektorale vinne kan weggevou word. Die swaard is lank en skerp en kan langer wees as die swartmarlyn se swaard. Daar is ook ligblou, vertikale lyne op die kant van die vis wat verdwyn na die vis gevrek het. Die swaarste bloumarlyn wat in Suid-Afrikaanse waters gevang is, het 219 kg geweeg.

Gewoontes

Die vis is alleenlopend en swem oor die oseane heen. Hulle vreet tussen die oseaan se oppervlakte en middeldiepwater en eet kleiner tuna en pensstreep-tuna. Soos alle swaardvisse gebruik hulle ook hul swaarde om hul prooi te verlam, beseer of selfs te dood. Hulle vreet vroeg tot laat in die oggende. Die vis is ook 'n gesogte eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Bloumarlyn VoorkomsBloumarlyn GewoontesBloumarlyn Sien ookBloumarlyn BronBloumarlyn Eksterne skakelBloumarlyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormElektroniese of digitale mediaMynbouAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWiskundige terminologieVolksrepubliek ChinaHector PietersonKinderregteKlimaatveranderingBeaufortskaalTsongaOsoonlaagVioolLys van Afrikaanse rolprenteDriedimensioneelKappie (skryfteken)PuberteitVoëlVars waterBruce FordyceProteïenMartin Luther King jr.Angolese BurgeroorlogVrugbaarheidSokkerOranjerivierIrma SternBloemfonteinSelfvertroueHerpes simplexVingerseksBlaarBoelieryWikipediaRenteKrimpvarkieEiffeltoringBreedtegraadDeon GrootTrigeminale neuralgieKolonisasieLys van Afrikaanse televisiereekseVlag van Suid-AfrikaLys van NG gemeentesDepressie (gemoedstoestand)AkuutWaterstofBalletLys van Joodse feeste en herdenkingsHeupInternetBernice WestLys van Suid-Afrikaanse skrywersWinterJavaScriptGraaff-ReinetJeugdagTussenwerpselVryheidsmanifesSkerpioenBedryfstelsel (inligtingstegnologie)NG gemeente TheunissenKongo-krisisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OnderwysOrale seksKunsmatige intelligensieGeslagsgelykheidBesnydenisCovid-19-pandemiePesachGemeenskapHematurieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAfro-Amerikaners🡆 More